Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.1UNLIKELY
Joy
0.1UNLIKELY
Sadness
0.69LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.13UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Skriftuur
14Drie maal in die jaar moet jy vir My ’n fees hou.
15Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib, want daarin het jy uit Egipte uitgetrek—maar hulle mag nie met leë hande voor my aangesig verskyn nie;
16verder die fees van die oes, van die eerstelinge van jou werk, van wat jy op die land saai; en ook die fees van die insameling aan die einde van die jaar as jy jou werk uit die land insamel.
17Drie maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here HERE verskyn.
Liedere
150 - Vull my o Gees van God
144 - Bring eer aan die Here
309 - Wees stil my siel
lee hande
DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 23)
14Drie maal in die jaar moet jy vir My ’n fees hou.15Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib, want daarin het jy uit Egipte uitgetrek—maar hulle mag nie met leë hande voor my aangesig verskyn nie;16verder die fees van die oes, van die eerstelinge van jou werk, van wat jy op die land saai; en ook die fees van die insameling aan die einde van die jaar as jy jou werk uit die land insamel.17Drie
maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here HERE verskyn.
Wanneer was die drie maal per jaar wat die volk fees gehou het… Daar was partykeer meer as een fees bymekaar..
Die Jaar begin.
Die winter is nounet verby.
Dit is herfs.
Die koringoes is nou ryp en die eerste oes begin.
Dan is dit tyd vir die Die fees van ongesuurde broode, saam met die Pasga.
Dit gebeur op die 14de dag van Nissam.
Basies 2 weke na nuwe maan.
Nuwe maan se sekeltjie verkyn so op die horison, daar waar die son ondergaan… As die sekeltjie gesien word, deur die priesters, is dit Nuwe Jaar.
Die maand Nissan.
Die brode word sonder suurdeeg gemaak, wat wys ons eet brode sonder sonde.
Ons sondes is nou van ons af op die Pasga lam geplaas.
Ons word gered van Farao en van die sondes van Egipte.
Ons is nou skoon.
Maar die pasga word met bitter kruie geeet.. Is ons lam se bloed voldoende, het ons ons sondes belei.
sal die doodsengel ons huis verby gaan, of gaan my oudste seun vannaand sterf?
Gaan ons die plae vryspring… deur die bloed van die lam.
Van Egipte se tyd af, is die fees gehou en dit sluit in die pasga lam, wat ook die middag offer “vervang” insluit.
Die lam wat van die begin van die wereld se geskiedenis al geslag is.. Tuin van Eden.
So het die hele Israel, elke gesin.
Elke jaar nie met lee hande na die vees toe gegaan nie.
Behalwe vir die Lam, en elke mans persoon wat na die fees toe gegaan het, het hulle nie met lee hande gegaan nie.
Hulle het die lam gebring as soen offer, vir hulle en hule familie se sondes.
Verder het hulle ‘n dank offer gebring vir God se seening met die oes.
Die graanoes is nounet begin.
Die eerste gerwe, die tiende aan die Here.
Verder het hulle ‘n vrywillige offer gebring, uit dankbare hart.
Die Tiende is na die skathuis van die Here gebring.
Die tiende is vir die priesters en leviete.
Hulle het dit regverdiglik verdeel volgens elke se werke.
Die Vrywillige offer was vrywillig, om die tempel in stand te hou en om armes te help.
Armes was die wat ‘n ramp getref het.
Hulle bakkie het gebreekl.. Die plaas het afgebrand… Die gesin is in nood… Die Vrywillige offer hang van die persoon se oortuiging van sy eie hart.
Gemiddeld was dit gelyk aan ‘n tiende tot 3 tiendes.
Dit hang van die vraag/nood af
Die ander twee tye van feeste was.
Die fees van weke .
7 x 7 weke plus 1 dag.
50 dae na Pasga.
Hierdie fees was natuurlik einde Mei begin Junie… Waar die pasga die begin van die graanoes was, was dit nou die einde van die graanoes.
Dit was ook bekend as die eerste vrugte vees.
Die Jode het ook die fees gekoppel aan die 10 gebooie wat omtrent 50 dae na Pasga aan hulle gegee was.
In die Nuwe Testament is die Heilige Gees aan die kerk gegee 50 dae na Pasga.
En natuurlik is die eerste vrugte van siele Hemel toe gevat.
Die eerste vrugte van die wat uit die dood opgeweg was...
Die derde tyd van Fees was die fees van Tabernakel.
Dit was so aan die einde van Oktober.
Dit was herfs.
Die winter was op hulle.
Amper saai tyd vir die graan weer.
Waar die Olyf oes klaar was.
Dit het ook verwys waar die tempel skoon gemaak was van alle sondes.
Die sondes wat in die tempel ingedra was, moes op die Asasal bok geplaas word en die bloed van die lam van God maak die Allerheilige skoon.
Wat was die verskil?
Na elke oes.
Of die graan oes, wol oes, druiwe oes, olyf oes… was, was die eerste 10de heilig aan die Here.
Uit dankbaarheid aan Hom vir Sy seening.
Gee ons dit wat ons aan Hom gekry het ‘n tiende aan Hom terug.
‘n Eeerste 10de.
Dis nie ‘n offer nie, want dis nie ons sin nie…Dit is God sin.
Tiende
Storie van die Masai
Die storie van Abraham.
Hy het oor die 1000 beeste gehad.
Hy is een van die stamme se hoofmanne met baie beeste.
hulle trek rond soos die kos van die beeste skuif.
Hy is ‘n ryk man.
In die 1981 het AWR na Tanzanie toe gegaan.
So het die boodskap oor die Masai mense ook versprei.
In een die die pogings het Abraham gedoop geraak.
hy hoor toe dat hy 10 % getrou aan God moet gee.
Teen almal se beter wete het hy elke 10de koei aan God gegee.
Almal het gedink hy was mal.
‘n mens gee nie jou mees belangrikste ietem vir God nie…
9 maande later staan almal verstom.
Meeste van sy koeie het 2linge gegee en sy skape 3 linge.
Kyk beeste gee nie sommer ‘n tweeling nie.
Die wonderwerk was duidelik van God.
You cannot outgive God.
Hoe meer jy gee hoe meer Gee God.
Die ander Messai mense sien toe wat hier gebeur.
Hulle gaan toe na die Unie president toe, en se hulle wil ook tiende betaal.. hy vra toe of hulle ook SDA’s is.
Nee, maar ons soek ook die seening wat Abraham gekry het.
9 maande later… daar word hulle ook geseen..
Vandag is daar oor die 80 Messai wat gedoop is...
Die storie eindig nie daar nie.
Daar is natuurlik bees diewe.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9