Vergeet / Verruil / Verloor
Jer 2 • Sermon • Submitted
0 ratings
· 1 viewKonsekwensies is deel van die lewe, maar God se barmhartigheid en liefde hef verbondskonsekwensies op in die koms van Jesus Christus.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Inleiding
Inleiding
Wêreld funksioneer o.g.v. konsekwensies. As jy van ‘n berg afspring, gaan jy ondertoe val.
Maak ons kinders groot met “konsekwensies” - help om lyfstraf te verminder
Die teendeel sien ons in ons eie land - gebrek aan konsekwensies lei tot meer misdaad.
Maar! Is dié fokus die regte ding?
Niemand wil vir ‘n kwaai baas werk en heeltyd oor jou skouers loer vir “konsekwensies” nie.
Of in huwelik. Kan nie gebou wees op vrees vir konsekwensies nie.
Sonde vreugde en plaas ‘n las op ons skouers (Jesus - bergpredikasie)
Bedryf ons ons geloof so?
Doens ons wat die Woord sê omdat ons bang is vir ‘n kwaai toornige God (appease an angry God’s wrath)?
Miskien is dit hoekom so min vreugde beleed.
Ook rede van ateiste se probleem met geloof.
Ons prediking vir baie jare gemik op so ‘n moralistiese fokus - “draai of braai”.
Het mense gemotiveer op vrees… maar doen dit?
Ek bedoel nie dat konsekwensies nie bestaan of belangrik is nie… net of dit die motief moet wee van waarom ons ‘n gehoorsame lewe wil leef.
Israel en die verbond ken ook konsekwensies...
Maar ook daar was dit nie die fokus nie;
die fokus was God se liefdesverbond.
Wet het heelwat later gekom (ook heilshistories beskou).
Agtergrond
Agtergrond
Jeremia is geroep as profeet ongeveer 627 - 609. vC.