GEESTELIKE TOERUSTING

TRANSFORMASIE  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 231 views

Die Woord van God gee aan ons die bewyse hoe God self aan sy mense die toerusting verskaf om Sy werk te doen. Geestelike werk kan alleen deur die Gees tot stand gebring word. Die eerste kerk het nie onstaan sonder gebed nie nie selfs die eerste diens van die eerste kerk was 'n biduur gewees.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

JESUS CHRISTUS WAS TOEGERUS VIR SY WERK

Isaiah 61:1–2 AFRIKAAN
Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om ’n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos,
JESAJA 50:4–7 (Afrikaanse Ou Vertaling)
4 DIE Here Here het My ’n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge.
5 Die Here Here het my oor geopen, en Ek was nie wederstrewig nie; Ek het nie agteruitgewyk nie.
6 Ek het my rug gegee vir die wat slaan, en my wange vir die wat die hare uitpluk; my aangesig het Ek nie verberg vir smaadhede en bespuwing nie.
7 Maar die Here Here help My; daarom kom Ek nie in die skande nie; daarom het Ek my aangesig gemaak soos ’n keisteen, en Ek weet dat Ek nie beskaamd sal staan nie.
Matteus 12:18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
18 Kyk, my Kneg wat Ek uitverkies het, my Geliefde in wie my siel ’n welbehae het! Ek sal my Gees op Hom lê, en Hy sal aan die nasies die reg aankondig.
Jesaja 42:1 (AFRIKAANS 1983)
1 Hier is my dienaar, Ek stel hom aan. Ek het hom uitverkies, hy geniet my guns. Ek laat my Gees op hom kom, hy sal my wil aan die nasies bekend maak.
Lukas 4:18–19 (AFRIKAANS 1983)
18Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur,
19 om die genadejaar van die Here aan te kondig.”
Johannes 3:34 (AFRIKAANS 1983)
34 God het Hom immers gestuur, en Hy spreek die woorde van God, want God gee Hom sy Gees sonder enige beperking.
Handelinge 10:38 (AFRIKAANS 1983)
38 Julle weet van Jesus van Nasaret, dat God Hom met die Heilige Gees gesalf en met krag toegerus het. Hy het rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat in die mag van die duiwel was, want God was by Hom.
Hebreërs 10:5 (AFRIKAAN)
5 Daarom sê Christus met sy koms in die wêreld: “Dit is nie diereoffer en graanoffer wat U wou hê nie, maar die liggaam wat U My gegee het.

GOD RUS SELF SY MENSE TOE VIR SY DIENSWERK

IN DIE OU TESTAMENT

Exodus 4:10–12 AFRIKAAN
10 Toe sê Moses vir die Here: “Ag, Here, ek kan nie goed praat nie; ek kon nie vroeër nie en ek kan ook nie nou, hier waar U met my praat nie. Ek praat swaar, en my tong sukkel.” 11 Daarna sê die Here vir hom: “Wie het aan die mens ’n mond gegee? Wie maak stom of doof of siende of blind? Is dit nie Ek, die Here, nie? 12 Gaan nou, Ek sal jou help met die praat en jou leer wat jy moet sê.”

Besaleel en Oholiab

Eksodus 31:1–6 (AFRIKAANS 1983)
1 Die Here het vir Moses gesê:
2 “Kyk, Ek het vir Besaleël uitgekies. Hy is ’n seun van Uri, seun van Gur uit die stam Juda.
3 Ek het hom toegerus met my Gees sodat hy met vaardigheid, insig en verstand enige werk kan doen:
4 ontwerpe maak en dit in goud, silwer en brons uitwerk,
5 edelstene verwerk en monteer, en houtwerk doen. Hy sal enige werk kan doen.
6 Ek het vir Oholiab, seun van Agisamak uit die stam Dan, aangestel om saam met hom te werk. Aan elke vakman het Ek vaardigheid gegee sodat hulle alles kan maak wat Ek jou beveel het:
Levitikus 8:7–9 (AFRIKAANS 1983)
7 Daarna het hy die priesterklere vir Aäron aangetrek en die serp vir hom omgebind. Hy het die mantel vir hom omgehang en die skouerkleed vir hom aangetrek deur dit met die band wat daaraan was, om sy lyf vas te maak.
8 Hy het ook die borssak daaraan vasgebind en die urim en tummim in die borssak gesit.
9 Hy het die tulband om sy kop gesit en die goue blom aan die voorkant van die tulband vasgesit as ’n besondere wydingsteken. Dit is alles gedoen soos die Here Moses beveel het.
Rigters 3:10 (Afrikaanse Ou Vertaling)
10 En die Gees van die Here het op hom gekom, en hy het Israel gerig en uitgetrek om oorlog te voer; en die Here het Kusan Risatáim, die koning van Aram, in sy hand gegee, sodat hy die oorhand oor Kusan Risatáim gekry het.

Gideon:

Rigters 6:14 (Afrikaanse Ou Vertaling)
14 Toe draai die Here na hom toe en sê: Gaan in hierdie krag van jou en verlos Israel uit die hand van die Midianiete. Is dit nie Ek wat jou stuur nie?
Rigters 6:34 (Afrikaanse Ou Vertaling)
34 En die Gees van die Here het Gídeon vervul; en hy het op die ramshoring geblaas, en die Abiësriete is agter hom aan opgeroep.
Jdg 11:29; Jdg 14:19 Samson; 1 Sa 10:10

Solomo:

1Konings 3:7–9 (Afrikaanse Ou Vertaling)
7 Nou dan, Here my God, U het u kneg koning gemaak in my vader Dawid se plek; maar ek is ’n jong seun; ek weet nie om uit of in te gaan nie.
8 En u kneg is midde onder u volk wat U verkies het, ’n groot volk wat nie getel of bereken kan word weens die menigte nie.
9 Gee dus aan u kneg ’n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie sou hierdie talryke volk van U kan regeer?
2 Kronieke 2:12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Verder het Huram gesê: Geloofd sy die Here, die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het, wat aan koning Dawid ’n wyse seun gegee het, begaafd met insig en verstand, om ’n huis vir die Here en ’n huis vir sy koninkryk te bou.
2 Ki 2:9 Elisha; Ne 13:9; Is 6:6–7; Je 1:9; Eze 1:1; Eze 3:23

IN DIE NUWE TESTAMENT

2 Timothy 2:20–21 AFRIKAAN
In ’n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en klei. Sommige is vir besondere gebruik en ander vir die alledaagse. As iemand hom van die kwaad gereinig het, sal hy ’n voorwerp vir besondere gebruik wees. Dan sal hy vir die eienaar afgesonder en bruikbaar wees, voorberei vir enige goeie diens.
Matteus 4:19 (Afrikaanse Ou Vertaling)
19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
Handelinge 6:3 (Afrikaanse Ou Vertaling)
3 Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel;
Handelinge9:17 (Afrikaanse Ou Vertaling)
17 En Ananías het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgelê en gesê: Saul, broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word.
Romeine 13:12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die werke van die duisternis aflê en die wapens van die lig aangord.
Efesiërs 4:12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,
Efesiërs 6:11–18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.
12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
13 Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.
14 Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan,
15 en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.
16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.
17 En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God —
18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
Filippense4:19 (Afrikaanse Ou Vertaling)
19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
2 Timoteus 3:16–17 (Afrikaanse Ou Vertaling)
16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
17 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus
Hebreërs 13:20–21 (Afrikaanse Ou Vertaling)
20 MAG die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het,
21 julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.
1 Petrus 3:15 (Afrikaanse Ou Vertaling)
15 Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees;
See also Mt 4:19; Lk 1:15 John the Baptist; Lk 1:41; Lk 1:67 Zechariah; Lk 12:33; Ac 4:8 Peter; Ac 6:3; Ac 9:17 Ananias; Ac 11:24 Barnabas; Ro 13:12; Eph 4:12; Eph 6:11–18; Php 4:19; 2 Ti 3:16–17; Heb 13:20–21; 1 Pe 3:15

GELOWIGE CHRISTENE WORD TOEGERUS VIR HULLE DIENSWERK

ONS WORD DEUR CHRISTUS GEROEP

Matthew 4:19 AFRIKAAN
Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.”
Markus 10:24–31 (Afrikaanse Ou Vertaling)
24 En die dissipels was verbaas oor sy woorde; maar Jesus antwoord weer en sê vir hulle: Kinders, hoe swaar is dit vir die wat op hulle goed vertrou, om in die koninkryk van God in te gaan!
25 Dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.
26 En hulle was uitermate verslae en het vir mekaar gesê: Wie kan dan gered word?
27 Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.
28 Toe begin Petrus vir Hom te sê: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.
29 En Jesus antwoord en sê: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is niemand wat huis of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van My en van die evangelie verlaat het nie,
30 of hy ontvang nou in hierdie tyd honderd maal soveel: huise en broers en susters en moeders en kinders en grond, saam met vervolginge, en in die eeu wat kom, die ewige lewe.
31 Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.
Lukas 10:1–3 (Afrikaanse Ou Vertaling)
2 Hy sê toe vir hulle: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders in sy oes uitstuur.
3 Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.
Johannes 1:35–42 (Afrikaanse Ou Vertaling)
35 DIE volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
36 en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God!
37 En die twee dissipels het hom dit hoor sê en Jesus gevolg.
38 En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sê Hy vir hulle:
39 Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi—dit wil sê, as dit vertaal word, Meester—waar is U tuis?
40 Hy sê vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en dié dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur.
41 Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.
42 Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind—dit is, as dit vertaal word, die Christus.
See also Mk 10:24–31; Lk 9:1–2; Lk 10:1–3; Jn 1:35–42

HY GEE AAN ONS DIE GAWES VIR DIENSWERK

1 Corinthians 12:7 AFRIKAAN
Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.
Handelinge 6:3–6 (Afrikaanse Ou Vertaling)
3 Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel;
4 maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.
5 En die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies: Stéfanus, ’n man vol van geloof en van die Heilige Gees, en Filippus en Próchorus en Nikánor en Timon en Pármenas en Nikoláüs, ’n Jodegenoot uit Antiochíë,
6 wat hulle voor die apostels gestel het; en hulle het gebid en hulle die hande opgelê.
Romeine 12:6–8 (Afrikaanse Ou Vertaling)
6 En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is:
7 is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in die lering;
8 of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ’n voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.
1 Korintiërs 12:8–11 (Afrikaanse Ou Vertaling)
8 Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees;
9 aan ’n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ’n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees;
10 aan ’n ander werkinge van kragte, aan ’n ander profesie, aan ’n ander onderskeiding van die geeste, aan ’n ander allerhande tale, aan ’n ander uitleg van tale.
11 Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.
1 Korintiërs 12:27–31 (Afrikaanse Ou Vertaling)
27 Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.
28 En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.
29 Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie leraars nie, almal is tog nie kragte nie?
30 Het almal genadegawes van gesondmaking, spreek almal in tale, kan almal dit uitlê?
31 Maar beywer julle met die oog op die beste gawes; en ek wys julle ’n nog uitnemender weg.
Efesiërs4:7 (Afrikaanse Ou Vertaling)
7 Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.
Efesiërs4:11–12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars,
12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,
See also Ac 6:3–6; Ro 12:6–8; 1 Co 12:8–11; 1 Co 12:27–31; Eph 4:7; Eph 4:11–12

HY GEE SY WOORD AS INSTRUMENT

2 Timothy 2:15 AFRIKAAN
Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as ’n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, ’n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig.
Colossians 3:16 (Afrikaanse Ou Vertaling)
16 Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.
2 Timoteus 3:16–17 (Afrikaanse Ou Vertaling)
16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
17 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus
2 Peter 1:19 (Afrikaanse Ou Vertaling)
19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte;
1 Johannes 2:14 (Afrikaanse Ou Vertaling)
14 Ek het aan julle geskrywe, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskrywe, jongmanne, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.
See also Col 3:16; 2 Ti 3:16–17; 2 Pe 1:19; 1 Jn 2:14

ONS WORD BEKRGATIG DEUR SY WOORD

Handelinge2:4 (Afrikaanse Ou Vertaling)
4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.
Handelinge 4:31 (Afrikaanse Ou Vertaling)
31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.
Handelinge (Afrikaanse Ou Vertaling)
9 Maar Saulus, dit is Paulus, vervul met die Heilige Gees, het die oë op hom gehou en gesê:
Efesiërs5:18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
18 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.

KRAG VIR KONFLIK

Ephesians 6:11 AFRIKAAN
Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.
Romeine 13:12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die werke van die duisternis aflê en die wapens van die lig aangord.
Efesiërs 4:20–24 (Afrikaanse Ou Vertaling)
20 Maar julle het Christus nie so leer ken nie,
21 as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus:
22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan,
23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.
Efesiërs 6:12–18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
13 Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.
14 Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan,
15 en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.
16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.
17 En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God —
18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
Kolossense 3:12–15 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.
13 Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ’n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
14 En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.
15 En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.
1 Tessalonisense 5:8 (Afrikaanse Ou Vertaling)
8 Maar laat ons wat van die dag is, nugter wees, met die borswapen van geloof en liefde aan, en as helm die hoop op die saligheid.
1 Timoteus 6:12 (Afrikaanse Ou Vertaling)
12 Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het.
Hebreërs 13:21 (Afrikaanse Ou Vertaling)
21 julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.
1 Petrus 3:15 (Afrikaanse Ou Vertaling)
15 Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees;
Related Media
See more
Related Sermons
See more