Die Goeie Kerk (2)

Acts  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 9 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Tekens van die Koms van die Gees

Acts 2:1–4 AFR1983
1 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2 Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3 Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. 4 Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen.

Inleiding:

Dit is belangrik om te verstaan en te glo dat die apostels uniek was vir die kerk.
Slegs die amptelike aangestelde apostels was en is apostels van Jesus Christus.
Dan is dit logies en waar dat die gebeure wat die eerste uitstorting van die Gees aankondig ook uniek was en is.
Hierdie gebeure wat deur Lukas neergeskryf is, was uniek in die geskiedenis van die mensdom en van die kerk.
Nooit weer hierna, sou die Gees op hierdie manier Sy opwagting maak nie.
verskyn Die Heilige Gees in die wind? Maak Hy mense vol met vuur?
Wat van praat in tale?
Nee - Die Heilige Gees werk stilweg.
Is ervarings soos wind en vuur dan vals?
Hoe moet ons dan reageer teenoor mense wat klem lê op geestelike ervarings wat toegeskryf word aan die Heilige Gees.
Ons sing liedjies met woorde soos: “Heilige Gees - val op ons, maak ons vol” ens.
Ons leer vandag meer oor die tekens van die koms van die Gees soos die Bybel dit vir ons leer - nie die ervaring van mense nie.
Vier aspekte van die uitstorting van die Heilige Gees:
Agtergrond en omstandighede
Die Gees in die Wind
Die Gees in die Vuur
Die Gees in Vreemde Tale

1. Agtergrond en omstandighede

Acts 2:1 AFR1983
1 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar.
Vyftig dae na die eerste Sondag na Pasga, is die Pinksterdag gevier (.).
By Pinkster is nog 'n offer van eerste vrugte gemaak ().
Om die siklus van die tipiese vervulling van die feeste te voltooi, het die Gees op Pinkster gekom as die eerste vrugte van die gelowiges se erfenis (2 Kor 5: 5, Ef.1: 13-14).
2 Cor
2 Corinthians 5:5 AFR1983
5 Hy wat ons vir hierdie oorgang voorberei het, is God. As waarborg hiervan het Hy ons sy Gees gegee.
2 Corinthians 5:4–5 AFR1983
4 Ons wat nog in die tentwoning is, sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie; ons wil die hemelse bo-oor die aardse aantrek, sodat wat sterflik is, verteer kan word deur die lewe. 5 Hy wat ons vir hierdie oorgang voorberei het, is God. As waarborg hiervan het Hy ons sy Gees gegee.
2 Cor 5:5
Verder kan ons sê dat almal wat daardie dag in die kerk (samekoms van gelowiges) vergader het, was die eerste vrugte van die uiteindelike volle oes van gelowiges wat nog sou gebeur.
Die Vader het die Gees op Pinkster gestuur, volgens die patroon van Levitikus 23.
Die Vader het nie die Gees gestuur in reaksie op enige aktiwiteit van die mens nie.
Lukas beskryf hierdie soewereine ontwerpte gebeurtenis deur ons na die bovertrek te bring waar die gelowiges versamel is.
Let op:
Daar was slegs een Johannes die doper;
Daar was slegs twaalf apostels;
Daar was slegs een Emmanuel - “God met ons”.
Slegs een dood van Jesus Christus;
Slegs een opstanding uit die dood;
Slegs een hemelvaart;
Dan is dit nie moeilik om te glo dat daar slegs een uitstorting van die Heilige Gees is nie.
Nooit weer soos hierdie keer nie.
Wat van Handelinge 8 en ander?
Acts 8:14–16 AFR1983
14 Toe die apostels in Jerusalem hoor dat die mense in Samaria die woord van God aanvaar het, het hulle vir Petrus en Johannes daarheen gestuur. 15 Dié het toe gegaan en vir die mense daar gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, 16 want die Gees het nog nie op een van hulle gekom nie; hulle was net in die Naam van die Here Jesus gedoop.
Lukas noem gladnie wind of vuur hier nie.
As die wind en of die vuur enigsins belangrik was vir die belewenis en ervaring van die Gees, dan sou Lukas dit sekerlik genoem het.

2. Die Gees in die Wind

Hy word genoem in die Nuwe Testament:
Acts 2:2 AFR1983
Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het.
Ons sien hier ‘n goeie voorbeeld van “Antropomorfisme”.
Dit is wanneer God Homself voorstel in menslike terme.
Soos bv.
Psalm 118:15 AFR1983
Acts 13:17 DIEBYBEL:A19331953
17 Die God van hierdie volk Israel het ons vaders uitverkies en die volk verhoog toe hulle bywoners in Egipteland was, en met ’n hoë arm hulle daaruit gelei.
Psalm 118:15 AFR1983
Psalm 48:10 AFR1983
11 Net soos u Naam, o God, so strek u lof oor die hele aarde. U mag het groot redding gebring.
Die 1983 vertaling sê: “met groot mag”.
ê
Die Heilige Gees identiteit:
Psalm 48:1
Hy word in die Nuwe Testament genoem:
πνεύματος ἁγίου (Pneumatos Hagiou) – Heilige Gees (, )[27]
πνεύματι θεοῦ (Pneumati Theou) – Gees van God (,)[28]
ὁ παράκλητος (Ho Paraclētos) – Die een wat vir ons Intree (,)[29]
πνεῦμα τῆς ἀληθείας (Pneuma tēs Alētheias) – Gees van Waarheid (, )[30]
Πνεῦμα Χριστοῦ (Pneuma Christou) – Gees van Christus (1 Pt, 11)[31].
Die Griekse woord vir “gees” is [Pneuma].
Die engineurs sal dit herken in die engelse woord “pneumatics”.
Dinge wat beweeg word deur lugdruk.
Pneumatic dril.
Pneumatic tire.
Baie goeie beskrywing vir die Heilige Gees.
Mens sien nie die wind nie,
Maar mens sien en ervaar wat die wind doen.
Luister net gou weer na ons vers:
Acts 2:2 AFR1983
2 Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het.
Let op die woorde: “geluid uit die hemel - soos - van ‘n geweldige stormwind”.
Hierdie was nie ‘n ligte briesie nie.
Lukas mors nie woorde nie.
SOOS.
Dit was nie die geluid van ‘n stormwind nie maar ‘n geluid SOOS ‘n stormwind.
Dit het die hele kamer vol van die geluid gemaak.
‘n Teken van die eerste koms van die Gees.

3. Die Gees in die Vuur

Acts 2:3 AFR1983
Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het.
Dieselde redenasie kan hier gebruik word as wat ons oor die wind gesê het.
“SOOS” vuur.
En almal in die vertrek het dit gesien.
Getuies en sensories.
Die vuur is gesien maar nie gevoel nie.
Die wonderwerk is nie in die vuur nie maar in die Gees.
Die volgende verwysings na “vuur’ deur Lukas kry ons in:
Handelinge 2:19 - verwys na oordeelsdag;
Handelinge 7:30 - verwys na Moses en die brandende bos;
Handelinge 28 - Paulus op die eiland Malta.
Ons kan die verse verder neem as wat Lukas bedoel en beweer dat die Heilige Gees soos vuur werk want Hy brand ons skoon van ons sondes;
Maar dit sal te vêr gaan met die bedoeling van die teks.
Hierdie was nog een van die bonatuurlike tekens van die koms van die Gees.
Die werklike wonderwerk was nie die geluide en “visual effects” nie.
Die werklike wonderwerk was die krag wat die dissiepels ontvang het.

4. Die Gees in Vreemde Tale

Acts 2:4 ESV
And they were all filled with the Holy Spirit and began to speak in other tongues as the Spirit gave them utterance.
Hier kom ons by die mees omstrede gedeelte.
Sommige mense beweer dat sonder die spreek in tale, ‘n mens nie gered is nie.
Uit hierdie gedeelte is die bedoeling van Lukas se woorde baie duidelik.
Die “tale” was duidelik verrstaanbaar.
Mense van ander lande, wat vreemde tale by die huis praat, het na Jerusalem gekom om die feeste by te woon.
Die wonderwerk en betekenis van die dissipels se “praat in vreemde tale” was om die boodskap duidelik oor te dra.
Die dissiepels het dit gedoen in tale wat die dissiepels nie self kon praat of verstaan het nie.
Dit was die water en die voedingstowwe van die eerste vrugte van die totale oes van gelowiges.
Daar is deur die geskiedenis bewerings en selfs getuienis dat hierdie tipe van “praat in tale” weer gebeur het.
Elke keer volgens daardie getuienis wat die doel van die gawe om die goeie nuus te verkondig in ‘n taal wat vreemd was vir die prater.
Handelinge 6 en 8 en 11 wys dat verstaanbare tale gebruik is.
Kom ons kyk gou na die oorspronklike woord vie “tale” of “tonge” in Grieks:
Die woord is [Glossa].
Dit beteken letterlik: “tong”.
Altyd geassisier met verstaanbaar praat.
Nie brabbel nie, daarvoor was daar ‘n ander griekse woord.
1 Corinthians 14:21–22 AFR1983
21 In die wet staan daar geskrywe dat die Here sê: “Deur andertaliges en deur die mond van vreemde mense sal Ek met hierdie volk praat, en selfs dan sal hulle na My nie luister nie.” 22 So is die gebruik van ongewone tale of klanke dan ’n teken vir ongelowiges en nie vir gelowiges nie. Daarteenoor is die profesie vir gelowiges en nie vir ongelowiges nie.
Die “ongewone tale” of “strange tongues” is ook [glossa].
Dis nie [glossa] nie.
In 1 Kor 14: 21 is die tong wat God gebruik die woord; [hetero-glossos].
Letterlik: “‘n Ander tong”.
In vers 22 is die tong wat God gebruik die woord: [glossa]
Dus: verstaanbare taal.
Luister na die waarskuwing in 1 Kor 14:23;
1 Corinthians 14:23 AFR1983
23 As die hele gemeente dan bymekaar is en almal gebruik ongewone tale of klanke en daar kom buitestaanders of ongelowiges binne, sal hulle nie sê julle is van julle verstand af nie?
En dan hierdie aanmoediging:
1 Corinthians 14:24 AFR1983
24 Daarteenoor, as almal profeteer, en daar kom ’n ongelowige of ’n buitestaander binne, dan word hy deur almal in sy gewete aangespreek en kom hy tot selfondersoek.
Glo my asseblief vir nou dat “profeteer” beteken praat verstaanbaar oor die Bybel - “So spreek die Here”.

Opsomming:

Deur die eeue was daar verskeie herlewings.
Verskeie studies is al gemaak om te bepaal wat of wie of hoe hierdie helewings voorafgegaan het.
Sommige beweer dat daar elke keer intense tye van gebed was.
Ander sê dat goeie preke die begin was.
In meer moderne tye is daar al hoe meer bewerings van herlewing as gevolg van ‘n spesiale profeet.
Niks van dit is belangrik nie.
Wat wel belangrik is, is dat jy weet dat jy deel is van die kerk van Jesus Christus.
En dat jy die Heilige Gees ontvang het.
Hoe sal jy weet?
Is dit ‘n ervaring van wind of vuur of tale?
Nee - nie een van daardie ervarings is betroubaar nie.
Jy sal weet want jy sal die sonde in jou al hoe meer haat.
1 Corinthians 3:15–16 ESV
15 If anyone’s work is burned up, he will suffer loss, though he himself will be saved, but only as through fire. 16 Do you not know that you are God’s temple and that God’s Spirit dwells in you?
1 Corinthians 3:16 AFR1983
16 Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
1 John 5:7 ESV
7 For there are three that testify:
Acts 5:3–4 ESV
3 But Peter said, “Ananias, why has Satan filled your heart to lie to the Holy Spirit and to keep back for yourself part of the proceeds of the land? 4 While it remained unsold, did it not remain your own? And after it was sold, was it not at your disposal? Why is it that you have contrived this deed in your heart? You have not lied to man but to God.”
1 Corinthians 6:19 AFR1983
19 Of besef julle nie dat julle liggaam ’n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie:
Events
As jy ‘n goeie getuie van die Goeie nuus oor Jesus wil wees, dan het jy die Heilige Gees nodig.
Results
Anders kan jy nie.
Note
Isaiah 32:15 ESV
15 until the Spirit is poured upon us from on high, and the wilderness becomes a fruitful field, and the fruitful field is deemed a forest.
And
(Story of Babel - )
Die bewys van die Heilge Gees in jou is konstante verandering.
Hy getuig van Jesus;
Die Heilige Gees verander jou om meer te word soos Jesus.
[Die Heilige Gees verander jou sodat:]
Sodat Hy jou deur 'n ware geloof:
Sodat Hy jou deur 'n ware geloof:
deel laat kry aan Christus en al Sy goeie dade, ;; Kor 6:17.
jou troos ; Hand 9:31.
(c) my troos
ewig by jou bly. ;
(d) en ewig by my bly (e).
(c) ;; Kor 6:17. (d) ; Hand 9:31. (e) ;.
.
Related Media
See more
Related Sermons
See more