Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.1UNLIKELY
Fear
0.08UNLIKELY
Joy
0.09UNLIKELY
Sadness
0.68LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.16UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.1UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Tekens van die Koms van die Gees
Inleiding:
Dit is belangrik om te verstaan en te glo dat die apostels uniek was vir die kerk.
Slegs die amptelike aangestelde apostels was en is apostels van Jesus Christus.
Dan is dit logies en waar dat die gebeure wat die eerste uitstorting van die Gees aankondig ook uniek was en is.
Hierdie gebeure wat deur Lukas neergeskryf is, was uniek in die geskiedenis van die mensdom en van die kerk.
Nooit weer hierna, sou die Gees op hierdie manier Sy opwagting maak nie.
verskyn Die Heilige Gees in die wind?
Maak Hy mense vol met vuur?
Wat van praat in tale?
Nee - Die Heilige Gees werk stilweg.
Is ervarings soos wind en vuur dan vals?
Hoe moet ons dan reageer teenoor mense wat klem lê op geestelike ervarings wat toegeskryf word aan die Heilige Gees.
Ons sing liedjies met woorde soos: “Heilige Gees - val op ons, maak ons vol” ens.
Ons leer vandag meer oor die tekens van die koms van die Gees soos die Bybel dit vir ons leer - nie die ervaring van mense nie.
Vier aspekte van die uitstorting van die Heilige Gees:
Agtergrond en omstandighede
Die Gees in die Wind
Die Gees in die Vuur
Die Gees in Vreemde Tale
1. Agtergrond en omstandighede
Vyftig dae na die eerste Sondag na Pasga, is die Pinksterdag gevier (.).
By Pinkster is nog 'n offer van eerste vrugte gemaak ().
Om die siklus van die tipiese vervulling van die feeste te voltooi, het die Gees op Pinkster gekom as die eerste vrugte van die gelowiges se erfenis (2 Kor 5: 5, Ef.1: 13-14).
2 Cor
2 Cor 5:5
Verder kan ons sê dat almal wat daardie dag in die kerk (samekoms van gelowiges) vergader het, was die eerste vrugte van die uiteindelike volle oes van gelowiges wat nog sou gebeur.
Die Vader het die Gees op Pinkster gestuur, volgens die patroon van Levitikus 23.
Die Vader het nie die Gees gestuur in reaksie op enige aktiwiteit van die mens nie.
Lukas beskryf hierdie soewereine ontwerpte gebeurtenis deur ons na die bovertrek te bring waar die gelowiges versamel is.
Let op:
Daar was slegs een Johannes die doper;
Daar was slegs twaalf apostels;
Daar was slegs een Emmanuel - “God met ons”.
Slegs een dood van Jesus Christus;
Slegs een opstanding uit die dood;
Slegs een hemelvaart;
Dan is dit nie moeilik om te glo dat daar slegs een uitstorting van die Heilige Gees is nie.
Nooit weer soos hierdie keer nie.
Wat van Handelinge 8 en ander?
Lukas noem gladnie wind of vuur hier nie.
As die wind en of die vuur enigsins belangrik was vir die belewenis en ervaring van die Gees, dan sou Lukas dit sekerlik genoem het.
2. Die Gees in die Wind
Hy word genoem in die Nuwe Testament:
Ons sien hier ‘n goeie voorbeeld van “Antropomorfisme”.
Dit is wanneer God Homself voorstel in menslike terme.
Soos bv.
Die 1983 vertaling sê: “met groot mag”.
ê
Die Heilige Gees identiteit:
Psalm 48:1
Hy word in die Nuwe Testament genoem:
πνεύματος ἁγίου (Pneumatos Hagiou) – Heilige Gees (, )[27]
πνεύματι θεοῦ (Pneumati Theou) – Gees van God (,)[28]
ὁ παράκλητος (Ho Paraclētos) – Die een wat vir ons Intree (,)[29]
πνεῦμα τῆς ἀληθείας (Pneuma tēs Alētheias) – Gees van Waarheid (, )[30]
Πνεῦμα Χριστοῦ (Pneuma Christou) – Gees van Christus (1 Pt, 11)[31].
Die Griekse woord vir “gees” is [Pneuma].
Die engineurs sal dit herken in die engelse woord “pneumatics”.
Dinge wat beweeg word deur lugdruk.
Pneumatic dril.
Pneumatic tire.
Baie goeie beskrywing vir die Heilige Gees.
Mens sien nie die wind nie,
Maar mens sien en ervaar wat die wind doen.
Luister net gou weer na ons vers:
Let op die woorde: “geluid uit die hemel - soos - van ‘n geweldige stormwind”.
Hierdie was nie ‘n ligte briesie nie.
Lukas mors nie woorde nie.
SOOS.
Dit was nie die geluid van ‘n stormwind nie maar ‘n geluid SOOS ‘n stormwind.
Dit het die hele kamer vol van die geluid gemaak.
‘n Teken van die eerste koms van die Gees.
3. Die Gees in die Vuur
Dieselde redenasie kan hier gebruik word as wat ons oor die wind gesê het.
“SOOS” vuur.
En almal in die vertrek het dit gesien.
Getuies en sensories.
Die vuur is gesien maar nie gevoel nie.
Die wonderwerk is nie in die vuur nie maar in die Gees.
Die volgende verwysings na “vuur’ deur Lukas kry ons in:
Handelinge 2:19 - verwys na oordeelsdag;
Handelinge 7:30 - verwys na Moses en die brandende bos;
Handelinge 28 - Paulus op die eiland Malta.
Ons kan die verse verder neem as wat Lukas bedoel en beweer dat die Heilige Gees soos vuur werk want Hy brand ons skoon van ons sondes;
Maar dit sal te vêr gaan met die bedoeling van die teks.
Hierdie was nog een van die bonatuurlike tekens van die koms van die Gees.
Die werklike wonderwerk was nie die geluide en “visual effects” nie.
Die werklike wonderwerk was die krag wat die dissiepels ontvang het.
4. Die Gees in Vreemde Tale
Hier kom ons by die mees omstrede gedeelte.
Sommige mense beweer dat sonder die spreek in tale, ‘n mens nie gered is nie.
Uit hierdie gedeelte is die bedoeling van Lukas se woorde baie duidelik.
Die “tale” was duidelik verrstaanbaar.
Mense van ander lande, wat vreemde tale by die huis praat, het na Jerusalem gekom om die feeste by te woon.
Die wonderwerk en betekenis van die dissipels se “praat in vreemde tale” was om die boodskap duidelik oor te dra.
Die dissiepels het dit gedoen in tale wat die dissiepels nie self kon praat of verstaan het nie.
Dit was die water en die voedingstowwe van die eerste vrugte van die totale oes van gelowiges.
Daar is deur die geskiedenis bewerings en selfs getuienis dat hierdie tipe van “praat in tale” weer gebeur het.
Elke keer volgens daardie getuienis wat die doel van die gawe om die goeie nuus te verkondig in ‘n taal wat vreemd was vir die prater.
Handelinge 6 en 8 en 11 wys dat verstaanbare tale gebruik is.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9