Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.11UNLIKELY
Disgust
0.13UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.5LIKELY
Sadness
0.65LIKELY
Language Tone
Analytical
0.01UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.01UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.14UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.07UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Wanneer ʼn regverdige man ʼn posisie van outoriteit beklee, juig die mense ()
Wanneer 'n regverdige man 'n posisie van outoriteit beklee, juig die mense ()
To do righteousness and justice Is more acceptable to the Lord than sacrifice.
()
Wanneer ʼn regverdige man ʼn posisie van outoriteit beklee, juig die mense ()
“Justice is the state that exists when there is equity, balance, and harmony in relationships and in society.
Injustice is the state that exists when unjust people do violence to peace and shalom and create inequity, imbalance, and dissonance.”
― Ken Wytsma, Pursuing Justice: The Call to Live and Die for Bigger Things
Is more acceptable to the Lord than sacrifice.
()
To do righteousness and justice is more acceptable to the Lord than sacrifice.
()
“In my opinion, if 100% of the people were farming it would be ideal.
If each person were given one quarter-acre, that is 1 1/4 acres to a family of five, that would be more than enough land to support the family for the whole year.
If natural farming were practiced, a farmer would also have plenty of time for leisure and social activities within the village community.
I think this is the most direct path toward making this country a happy, pleasant land.”
― Masanobu Fukuoka, The One-Straw Revolution
Social Justice is at the center of the gospel and life of Jesus: He feeds the hungry.
He defends the oppressed.
He stands up for women’s rights.
He loves the outcast, the despised, the rejected, and the sinner, and calls on the rich and powerful to give their money to the poor and take care of the needs of the helpless.
John Piper
Is more acceptable to the Lord than sacrifice.
()
“Fairness does not mean everyone gets the same.
Fairness means everyone gets what they need.”
― Rick Riordan, The Red Pyramid
“Justice is the state that exists when there is equity, balance, and harmony in relationships and in society.
Injustice is the state that exists when unjust people do violence to peace and shalom and create inequity, imbalance, and dissonance.”
― Ken Wytsma, Pursuing Justice: The Call to Live and Die for Bigger Things
Maatskaplike geregtigheid is die middelpunt van Jesus se lewe en evangelie.
Hy voed dié wat honger is.
Hy verdedig dié wat onderdruk word.
Hy staan op vir vroue se regte.
Hy is lief vir die uitgeworpenes, die veragtes, die verwerptes en die sondaars.
Hy doen ʼn beroep op die rykes en magtiges om hulle geld vir die armes te gee en in die behoeftes van magteloses te voorsien.
― John Piper
There is also no Hebrew word for “fair,” another nonsense word that the Lord’s language does not recognize.
Nothing is fair.
Because fair doesn’t exist.
There are obligations.
There are rules.
There are systems.
There is equitable distribution of goods and wages and services, but they are not distributed by any system of fairness.
Goods and services are bought with money, and money must be earned.
You don’t have any right to money.
You must earn it.
Daniel Lapin, Business Secrets from the Bible: Spiritual Success Strategies for Financial Abundance
“In my opinion, if 100% of the people were farming it would be ideal.
If each person were given one quarter-acre, that is 1 1/4 acres to a family of five, that would be more than enough land to support the family for the whole year.
If natural farming were practiced, a farmer would also have plenty of time for leisure and social activities within the village community.
I think this is the most direct path toward making this country a happy, pleasant land.”
― Masanobu Fukuoka, The One-Straw Revolution
Geregtigheid is die toestand wat bestaan wanneer daar gelykheid, balans en harmonie in verhoudings en in die samelewing is.
Ongeregtigheid is die toestand wat bestaan wanneer onregverdige mense vrede geweld aandoen en ongelykheid, wanbalans en dissonansie skep.
― Ken Wytsma, Pursuing Justice: The Call to Live and Die for Bigger Things
REG EN GEREGTIGHEID ʼn SKAARS KOMMODITEIT IN VANDAG SE LEWE.
“Fairness does not mean everyone gets the same.
Fairness means everyone gets what they need.”
― Rick Riordan, The Red Pyramid
Volgens my sou dit ideaal gewees het as 100% van mense geboer het.
As elke mens ʼn kwart akker gekry het, dus 1¼ akker vir ʼn gesin van vyf, sou dit meer as genoeg grond gewees het om die gesin vir ʼn hele jaar te onderhou.
As daar op ʼn natuurlike manier geboer word, sou ʼn boer ook genoeg tyd gehad het vir ontspanning en sosiale aktiwiteite in die dorpsgemeenskap.
Ek dink dis die mees direkte manier om hierdie land ʼn gelukkige, aangename land te maak.
― Masanobu Fukuoka, The One-Straw Revolution
To do righteousness and justice Is more acceptable to the LORD than sacrifice.
() NKJV Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers.
() Ons lewe in ʼn wêreld van onreg; dubbel standaarde, mense se woord beteken niks, elkeen doen wat reg is in sy eie oë.
Kinders lei onder die onreg van hulle ouers.
Mense word gebruik en misbruik sonder dat ons skuldig voel, want ons regverdig onsself, en troos onsself deur die goed wat ons soms doen.
Mense is gebroke, stukkend, ontnugter, bitter, seergemaak, te na gekom, en verontreg omdat iemand nie REG gemaak het nie.
There is also no Hebrew word for “fair,” another nonsense word that the Lord’s language does not recognize.
Nothing is fair.
Because fair doesn’t exist.
There are obligations.
There are rules.
There are systems.
There is equitable distribution of goods and wages and services, but they are not distributed by any system of fairness.
Goods and services are bought with money, and money must be earned.
You don’t have any right to money.
You must earn it.
Daniel Lapin, Business Secrets from the Bible: Spiritual Success Strategies for Financial Abundance
Billikheid beteken nie almal kry dieselfde nie.
Billikheid beteken elkeen kry wat hy nodig het.
― Rick Riordan, The Red Pyramid
Ander woord vir sonde is: onreg, verkeerd doen, wetteloosheid, en goddeloosheid.
Ons is almal opsoek na reg! Die vraag is wie se reg?
Jesus is God se standard van reg:
Daar is ook geen Hebreeuse woord vir “billik” (fair) nie – dis nog ʼn betekenislose woord wat die Here se taal nie erken nie.
Niks is billik nie.
Want billikheid bestaan nie.
Daar is verpligtinge.
Daar is reëls.
Daar is stelsels.
Daar is billike verspreiding van goedere en lone en dienste, maar dit word nie volgens enige stelsel van redelikheid gedoen nie.
Goedere en dienste word met geld gekoop, en geld moet verdien word.
Jy het nie enige reg op geld nie.
Jy moet dit verdien.
Daniel Lapin, Business Secrets from the Bible: Spiritual Success Strategies for Financial Abundance
Salomo het spesifiek vir wysheid gevra, om regspraak te kan lewer.
() Hy wou doen wat reg was soos sy pa Dawid.
() Van Christus word gepraat; DAAR is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel ’n welbehae het.
Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring.
2 Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie. 3 Die geknakte riet sal Hy nie verbreek en die dowwe lamppit nie uitblus nie; met getrouheid sal Hy die reg uitbring.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9