Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.58LIKELY
Sadness
0.58LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0.01UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.4UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.08UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Dit is die aktiwiteite wat ons daagliks doen, wat ons lewe bepaal.
[1]
Dit is die aktiwiteite wat ons daagliks doen, wat ons lewe bepaal.
[1]
“All our life, so far as it has definite form, is but a mass of habits,” William James
“Dailiness, routine, sameness frees the heart to traffic in more important matters.”
Joan Chittister
“How we spend our days is, of course, how we spend our lives.”
Annie Dillard
One paper published by a Duke University researcher in 2006 found that more than 40 percent of the actions people performed each day weren’t actual decisions, but habits.[2]
Die moderne mens se misrekende verwagting is dikwels; oombliklike gewigsverlies, fiksheid, welvaart, sukses en roem.
Terwyl die realiteit is, dit kos harde daaglikse roetines om sukses in hierdie areas van ons lewe te bereik.
We have believed that the pursuit of truth alone will yield a life worth living, and so we have emphasized doctrine over life, facts over vitality, and information over transformation.
Because of our relentless pursuit to get everything right, we’ve gotten it all wrong.
Transformation is an experience.
It’s something that happens to a person who alters the trajectory and quality of life from that point forward.[3]
Ons wil so graag soos in die films wat ons kyk, ons lewe probeer ‘fast-forward’ of dele “wegvee”, of soos video speletjies, oor-begin, sonder om enigiets daagliks in ons lewe aan te pas of te verander.
In video speletjies kry jy gewoonlik 3 lewens, in die werklikheid van hierdie lewe, ontvang jy een lewe!
Jy kan nie dele uitsny of weglaat nie.
Elke besluit, elke aktiwiteit, is bepalend tot jou lewe.
Vir 40 jaar het die volk daagliks Manna opgetel, en oorleef in ‘n woestyn.
()
Gee ons vandag ons daaglikse Brood.
()
Ons neem ons kruis daagliks op.
()
the Lord’s mercies “are new every morning” ( NIV),
Die vleeswording van Jesus grondves en anker ons lewe in die wete, dat 30jr se ordinêre, vakman, plaaslewe, buite die kollig nie, van minder belang is nie.
Die hierdie opvoeding en leerproses wat Sy publieke lewe en woorde gevorm het.
Die Seun van God het bykans 30 jr gespandeer om die alledaagse werk van die gewone mens te doen.
Daaglikse werk is dus nie van minder belang as tempeldiens en prediking nie.
Elkeen het sy plek.
Jesus het baie wonderwerke gedoen, maar elke dag was nie ‘n reuse wonderwerk, en die opwekking van ‘n dooie nie.
Wonderwerke en tekens is belangrik, wat egter van wesenlike belang is, is die daaglikse roetine lewe, wat die weg gebaan het vir hierdie wonderwerke!
The incarnation of God helps us rethink the myth that we need more.
When God became flesh, every ordinary human life was validated as sacred.
The fact that God became human and spent most of His life in obscurity as a carpenter in a small village called Nazareth gives us perspective.
Through the incarnation, we learn that every life has dignity and significance; every ordinary life matters.
The mystery of the incarnation helps us remember that an ordinary life is, in fact, a life worth living or else God would have chosen a different life, a different town, and perhaps a more “relevant” time, like right now.[4]
Ons daaglikse bestaan, het dus betekenis en waarde.
Niks is verniet of onbenullig nie.
Moenie die dag van klein dingetjies gering ag nie.
()
JESUS SE DAAGLIKSE ROETINES
Hy het ook in Nasaret gekom, waar Hy grootgeword het, en soos sy gewoonte was, het Hy op die sabbatdag na die sinagoge toe gegaan.
() Jesus het dus die weeklikse byeenkomste bygewoon.
Soos sy gewoonte was.
Mens vra nie daagliks jouself af, of jy moet gaan werk, of jy jou tande moet borsel nie.
Dis bloot goeie gewoontes.
AS as nie kerkbywoning vir ons kinders as ‘n gesonde goeie gewoonte aanleer nie, leer hulle ‘n ander gewoonte, om eerder ander dinge te doen.
“Was dit vir julle nodig om met swaarde en stokke uit te gaan om My te vang asof Ek 'n rower is? Dag vir dag het Ek in die tempel gesit en die mense geleer, en julle het My nie gevange geneem nie.
; Eredienste op ’n Sondag (Die 1ste dag vd week) het ontstaan agv mense se honger en daaglikse behoefte en begeerte om byeen te kom.
Daar was ’n hoë waarde gehef op gereelde byeenkomste.
Vandag kry kinders, sport, tv, ontspanning ’n hoër prioriteit as Kerk.
Ons is mos vertel dat jy is die kerk, nie die gebou of samekoms nie.
Tog gebeur kerk, in die samekoms van 2 of 3 in Sy naam.
Diegene wat nie meer kerk bywoon nie, wen ook nie meer siele nie, bid nie vir siekes nie, beraad en bedien ander ook minder.
Dis interessant dat hoe ryker mense word, hulle behoefte vir kerk al hoe minder word.
Enige dieet en oefen program behels daaglikse roetines.
Hierdie nuwe roetine breek die ou ongesonde leefstyl gewoontes.
“Church has become more like going to the movies when it’s supposed to be more like going to the gym.
-Francis Chan”
Jesus herken die beweging en oomblik van genade wat God gee vir ‘n gegewe situasie.
Hy het gegaan om vir Petrus se skoonmoeder te bid, maar toe word die skare meer, en het Hy deru die nag die mense bedien.
Toe Jesus uit die sinagoge weg is, is Hy na Simon se huis toe… Teen sononder het almal wat mense in die huis gehad het met een of ander siekte hulle na Jesus toe gebring... Die volgende oggend teen dagbreek het Jesus alleen weggegaan...
So het Hy dan aangehou om in die hele Joodse gebied te preek. .
Die bruilof van Kana, is nog ‘n voorbeeld, dat Jesus saam met God werk, en nie God saam met Hom nie.
()
Jesus het ‘n duidelike gebedsroetine gehandhaaf.
Jesus het die stad verlaat en volgens gewoonte Olyfberg toe gegaan, en sy dissipels het Hom gevolg.
Toe Hy op die plek aankom, sê Hy vir hulle: ()
Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na ’n eensame plek en daar gebid.
()
Maar Hy het Hom altyd weer in eensame plekke afgesonder om daar te bid.
()
Dit was in daardie tyd dat Jesus eenkeer die berge in is om te gaan bid.
Dwarsdeur die nag was Hy besig om tot God te bid... ()
na hierdie gesprek het Jesus teen die berg uitgeklim om te gaan bid.
Hy het Petrus en Johannes en Jakobus saam met Hom geneem.
()
Die vroeë Kerk het Jesus se gewoonte nagevolg:
So continuing daily with one accord in the temple, and breaking bread from house to house, they ate their food with gladness and simplicity of heart,
Paulus het drie maande lank met vrymoedigheid in die sinagoge geredeneer oor die koninkryk van God en die mense daarvan probeer oortuig.
Maar party was koppig en wou hulle nie laat oortuig nie.
Hulle het ook in die openbaar die leer van die Here belaglik probeer maak.
Toe het Paulus hulle verlaat en die gelowiges afsonderlik geneem en daagliks in die saal van Tirannus besprekings gehou.
Goeie gewoontes:
Gee van offergawes en tiendes:
Kerk Bywoning:
Huiskerk samesyn:
Bybelskool:
“Modern church is visitor-centric, biblical church is committed-centric.”
-Dale Partridge
ONS VERLOËN SELF DAAGLIKS
Ons geestelike bestaan hang nie af van die groot dinge wat ons vermag nie.
Geestelike heldedade is geskenke uit God se hand, en kan nie deur die mens gemanipuleer word nie.
Opstanding is ‘n goddelike werk.
Ons kan nie onsself uit die dood laat opstaan nie.
Ons kan wel daagliks ons eie-ek, en self, kruisig, en verloën in gehoorsaamheid aan dit wat die Here van ons vra.
Self is ons grootste vyand!
Daarom kies ons as ons redelike godsdiens, om ‘self’ se versoeke te ontken, en misken.
(; ) ons verloën en verklaar dat ons self nie ken nie.
Soos Petrus Jesus verloën het, dat hy Hom nie ken nie.
() Ons vergeet dus van ons self.
Selfloosheid, is om geen ag aan self te slaan nie.
() Hierdie selflose bestaan, word ons lewe.
Dis hoe ons kies om te reageer op negatiwiteit, of vyandigheid.
Ons leef nie meer nie.
()
DAAGLIKSE FOKUS OP JESUS
Hierdie selflose liefde is net moontlik, en kan net gevind word in die voortdurende openbaring van God se liefde.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9