Jesus die Aanbidder

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 12 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Ware aanbidding – wat God behaag – gebeur wanneer jy jouself volkome aan God gee.
Dis insiggewend dat daar bitter min opgeskryf is oor hoe Jesus aanbid het. Daar is een enkele vers dat Hy gekniel het. Hy het toe 'n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid. () Tydens die Pasga maal het Jesus saam met Sy dissipels die gebruiklike ‘Hallel-Ps 114-118’ gesing. Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe. () Een van die mooiste oomblikke van Jesus se aanbidding is: By daardie selfde geleentheid het Jesus deur die Heilige Gees dit uitgejubel: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het. Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling. () Die woord wat hier gebruik word is: ἀγαλλιάω agalliáō; to leap. To exult, leap for joy, to show one's joy by leaping and skipping denoting excessive or ecstatic joy and delight. Hence in the NT to rejoice, exult. IN hierdie konteks beteken dit ook: "my tongue was glad," meaning I rejoiced in words, sang aloud.
Jesus se Aanbidding
Jesus was duidelik gekant teen aanbidding om net gesien te word deur mense. Alles wat hulle doen, doen hulle net om deur mense gesien te word. Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot. ()
Ware aanbidding – wat God behaag – gebeur wanneer jy jouself volkome aan God gee.
Dit terwyl daar vandag baie klem gelê word oor hoe God aanbid moet word. Die een kerk kompeteer met die ander oor wie se aanbidding styl die beste is, en die meeste mense trek. Terwyl aanbidding Godgerig behoort te wees. Wat is die aanbidding wat die meeste vir God aanneemlik is? Sekerlik is Jesus se lewe dan ons standaard, omdat Hy die perfekte voorbeeld van die vleeswording van die wil van God is.
Dis insiggewend dat daar bitter min opgeskryf is oor hoe Jesus aanbid het. Daar is een enkele vers dat Hy gekniel het. Hy het toe 'n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid. () Tydens die Pasga maal het Jesus saam met Sy dissipels die gebruiklike ‘Hallel-Ps 114-118’ gesing. Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe. () Een van die mooiste oomblikke van Jesus se aanbidding is: By daardie selfde geleentheid het Jesus deur die Heilige Gees dit uitgejubel: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het. Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling. () Die woord wat hier gebruik word is: ἀγαλλιάω agalliáō; to leap. To exult, leap for joy, to show one's joy by leaping and skipping denoting excessive or ecstatic joy and delight. Hence in the NT to rejoice, exult. IN hierdie konteks beteken dit ook: "my tongue was glad," meaning I rejoiced in words, sang aloud.
Jesus toon baie duidelik dat aanbidding nie ver verwyder is van die mense nie. Aanbidding is tussen mense, in die alledaagse, in die natuur. Alreeds in die OT word daar melding gemaak dat God nie verheerlik word deur die gebou van geboue nie. Eerder: Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord. () Jesus wys ons dus dat aanbidding ‘n permanente leefstyl is, en nie ‘n plek waarnatoe jy gaan nie. My lewe, wandel en doen en late is Sy heiligdom. (; ; )
Jesus was duidelik gekant teen aanbidding om net gesien te word deur mense. Alles wat hulle doen, doen hulle net om deur mense gesien te word. Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot. ()

Jou werk is aanbidding.

Dit terwyl daar vandag baie klem gelê word oor hoe God aanbid moet word. Die een kerk kompeteer met die ander oor wie se aanbidding styl die beste is, en die meeste mense trek. Terwyl aanbidding Godgerig behoort te wees. Wat is die aanbidding wat die meeste vir God aanneemlik is? Sekerlik is Jesus se lewe dan ons standaard, omdat Hy die perfekte voorbeeld van die vleeswording van die wil van God is.
Ek onthou hoe tydens ons besoek aan Pennsilvanië, waar die Amish mense leef en boer, hoe beïndruk ons was met die netheid, presisie, en pragtige gesonde lande van mielies en koring. Ons staan tog net so in verwondering oor God se skepping. Mag die mensdom ook in verwondering staan oor ons skeppings, kreatiwiteit, kundigheid, werk-vrugbaarheid, en diens! Ons werk is ook ‘n preek!
Jesus toon baie duidelik dat aanbidding nie ver verwyder is van die mense nie. Aanbidding is tussen mense, in die alledaagse, in die natuur. Alreeds in die OT word daar melding gemaak dat God nie verheerlik word deur die gebou van geboue nie. Eerder: Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord. () Jesus wys ons dus dat aanbidding ‘n permanente leefstyl is, en nie ‘n plek waarnatoe jy gaan nie. My lewe, wandel en doen en late is Sy heiligdom. (; ; )
Jesus kies om 90% van sy lewe te wy, om die Vader te aanbid en te verheerlik in ‘n baie aardse, gewone alledaagse bestaan, tussen gewone mense. En doen dan ook ‘n beroep op ons om dieselfde te doen. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” () Buiten dat Jesus in hierdie tyd hard moes gewerk het, leer Hy ons dat Hy en die Vader werk. Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.” ()

Jou werk is aanbidding.

Die idee dat werk ook aanbidding is, kom van die Hebreeuse woord vir werk en aanbidding van dieselfde kern woord afkomstig is: Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk (abad: Skep, bewerk, arbei, vrugbaar, en diens) en op te pas. (samar: om op te pas, te hou, te preserveer, te beskerm, versigtig, wag te hou) () Hierdie opdrag tot werk is voor die sondeval, en toon dat ons geskape is om te werk en rentmeesters te wees. Die vloek van die sondeval is: “met swaarkry sal jy daaruit 'n bestaan maak, jou lewe lank”. ()
Ek onthou hoe tydens ons besoek aan Pennsilvanië, waar die Amish mense leef en boer, hoe beïndruk ons was met die netheid, presisie, en pragtige gesonde lande van mielies en koring. Ons staan tog net so in verwondering oor God se skepping. Mag die mensdom ook in verwondering staan oor ons skeppings, kreatiwiteit, kundigheid, werk-vrugbaarheid, en diens! Ons werk is ook ‘n preek!
Die tuin narratief loop soos ‘n goue draad deur die Bybel. Die Bybel verhaal begin in ‘n tuin, () en eindig in ‘n tuin. (). Die oudste beroep is die van ‘n tuinier. Maria sien Jesus aan as die Tuinier. ()
Jesus kies om 90% van sy lewe te wy, om die Vader te aanbid en te verheerlik in ‘n baie aardse, gewone alledaagse bestaan, tussen gewone mense. En doen dan ook ‘n beroep op ons om dieselfde te doen. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” () Buiten dat Jesus in hierdie tyd hard moes gewerk het, leer Hy ons dat Hy en die Vader werk. Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.” ()
Dis verder interessant hoe baie Jesus verwys na die landbou en dinge plant en groei.
Die idee dat werk ook aanbidding is, kom van die Hebreeuse woord vir werk en aanbidding van dieselfde kern woord afkomstig is: Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk (abad: Skep, bewerk, arbei, vrugbaar, en diens) en op te pas. (samar: om op te pas, te hou, te preserveer, te beskerm, versigtig, wag te hou) () Hierdie opdrag tot werk is voor die sondeval, en toon dat ons geskape is om te werk en rentmeesters te wees. Die vloek van die sondeval is: “met swaarkry sal jy daaruit 'n bestaan maak, jou lewe lank”. () “werk van die priesters” Die Woord “Bodah’ wat hier gebruik word het menigvuldigende betekenisse van delikate kunswerk, vormering, tot slawe arbeid. ; ; , , ,
Die gelykenis van die saaier: (),
Die tuin narratief loop soos ‘n goue draad deur die Bybel. Die Bybel verhaal begin in ‘n tuin, () en eindig in ‘n tuin. (). Die oudste beroep is die van ‘n tuinier. Maria sien Jesus aan as die Tuinier. ()
Die tuin narratief loop soos ‘n goue draad deur die Bybel. Die Bybel verhaal begin in ‘n tuin, () en eindig in ‘n tuin. (). Die oudste beroep is die van ‘n tuinier. Maria sien Jesus aan as die Tuinier. ()
Die koring en die kaf: (, ),
Dis verder interessant hoe baie Jesus verwys na die landbou en dinge plant en groei.
Die mostertsaad: (),
Die gelykenis van die saaier: (),
Die geheime skat in die veld: ().
Die koring en die kaf: (, ),
Jesus verwys ook vele kere na ons dat ons soos 'n gesonde boom moet vrug dra. ()
Die mostertsaad: (),
Dat daar nie twee verskillende tipe vrugte uit een boom kan groei nie. ()
Die geheime skat in die veld: ().
Ons moet siele gaan wen, en die oes insamel, kyk die oes is alreeds wit.
Jesus verwys ook vele kere na ons dat ons soos 'n gesonde boom moet vrug dra. ()
Hy vervloek die vyeboom wat nie vrug dra nie. ()
Dat daar nie twee verskillende tipe vrugte uit een boom kan groei nie. ()
Koninkryk is soos saad, wat groei, en vrug dra. ()
Ons moet siele gaan wen, en die oes insamel, kyk die oes is alreeds wit.
Gelykenis van die landbouer. ()
Hy vervloek die vyeboom wat nie vrug dra nie. ()
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug. Wie sy lewe liefhet, sal dit verloor; maar wie sy lewe haat in hierdie wêreld, sal dit bewaar vir die ewige lewe. ()
Koninkryk is soos saad, wat groei, en vrug dra. ()
Jesus sien aanbidding dus as vrugbaarheid. Die 2 gelykenisse ook vermenigvuldiging van die Ponde () en die talente () sien getrouheid nie hoe goed ons goed oppas nie, maar hoe goed ons met dit wat ons alreeds ontvang het woeker. Ons vergelyk dikwels getrouheid met standvastigheid, konsekwentheid, betroubaarheid, lojaliteit, toegewydheid en eerlikheid Jesus vergelyk getrouheid met iets anders - vermenigvuldiging. Wat God ook aan ons gee, verwag dat ons dit sal vermenigvuldig en aan Hom terugbring.
Gelykenis van die landbouer. ()
Toe die Here die aarde geskep het, het Hy gesê dit was goed. Wat skep ons wat goed is? Hy word verheerlik deur wat ons skep. Sommige mense skep divisie, wanorde, en verdeeldheid. Soos die skepping getuig van Sy heerlikheid asook wie God is. So getuig die werke van ons hande.
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug. Wie sy lewe liefhet, sal dit verloor; maar wie sy lewe haat in hierdie wêreld, sal dit bewaar vir die ewige lewe. ()
Wanneer ons besigheid reg doen, dan word ons besigheid ‘n manier om mense te bemagtig en op te rig. Daar word dikwels verwys na ‘n rassegroep as sleg, en tog bestaan daar ‘n Mercedes-Benz fabrikaat fabriek in Port-Elizabeth want voldoen aan Europese standaarde met meestal Afrikane. Tans word Kigali beskou as die skoonste stad in Afrika. Dis nie die mens wat sleg of vuil is nie. Ons besigheidsmodel maak van mense of slawe, of rig mense op. Korrupsie is nie net ‘n heenwysing na slegte mense nie, maar die bewys van ‘n swak sisteem.
Jesus sien aanbidding dus as vrugbaarheid. Die 2 gelykenisse ook vermenigvuldiging van die Ponde () en die talente () sien getrouheid nie hoe goed ons goed oppas nie, maar hoe goed ons met dit wat ons alreeds ontvang het woeker. Ons vergelyk dikwels getrouheid met standvastigheid, konsekwentheid, betroubaarheid, lojaliteit, toegewydheid en eerlikheid Jesus vergelyk getrouheid met iets anders - vermenigvuldiging. Wat God ook aan ons gee, verwag dat ons dit sal vermenigvuldig en aan Hom terugbring.
Die hoogtepunt van die tuin tema in Jesus se prediking is: Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. () Jesus is hier baie reguit en op die man af: Die wat my lief het sal my gebooie bewaar.
Toe die Here die aarde geskep het, het Hy gesê dit was goed. Wat skep ons wat goed is? Hy word verheerlik deur wat ons skep. Sommige mense skep divisie, wanorde, en verdeeldheid. Soos die skepping getuig van Sy heerlikheid asook wie God is. So getuig die werke van ons hande.

Reg leef in ‘n goddelose wêreld is hoe ons God die meeste verheerlik.

Wanneer ons besigheid reg doen, dan word ons besigheid ‘n manier om mense te bemagtig en op te rig. Daar word dikwels verwys na ‘n rassegroep as sleg, en tog bestaan daar ‘n Mercedes-Benz fabrikaat fabriek in Port-Elizabeth want voldoen aan Europese standaarde met meestal Afrikane. Tans word Kigali beskou as die skoonste stad in Afrika. Dis nie die mens wat sleg of vuil is nie. Ons besigheidsmodel maak van mense of slawe, of rig mense op. Korrupsie is nie net ‘n heenwysing na slegte mense nie, maar die bewys van ‘n swak sisteem.
Sien Daniël, Nehemia, en Mordegai en Ester!
Die hoogtepunt van die tuin tema in Jesus se prediking is: Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. () Jesus is hier baie reguit en op die man af: Die wat my lief het sal my gebooie bewaar.
‘n Godsvrugbare lewenstyl is hoe God die meeste verheerlik word. Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers. () AOV To do righteousness and justice Is more acceptable to the LORD than sacrifice. () NKJV

Reg leef in ‘n goddelose wêreld is hoe ons God die meeste verheerlik.

Die Here het Abel en sy offer aanvaar, 5maar nie dié van Kain nie. Daaroor was Kain baie kwaad en neerslagtig. 6“Hoekom is jy so kwaad?” vra die Here vir hom. “Hoekom hang jou gesig? 7Is daar nie aanvaarding vir jou as jy reg optree nie? Maar as jy weier om reg te doen, moet jy oppas! Sonde sit reg by die deur om jou te oorweldig, maar jy moet dit oorwin.” NLV
Sien Daniël, Nehemia, en Mordegai en Ester!
“Bring maar julle dankoffer van suurdeegbrood. Spog gerus openlik met julle vrywillige offers! Julle Israeliete hou mos daarvan om dit te doen!” NLV
‘n Godsvrugbare lewenstyl is hoe God die meeste verheerlik word. Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers. () AOV To do righteousness and justice Is more acceptable to the LORD than sacrifice. () NKJV
“Ek wil liewer ’n vloed van regverdigheid sien,’n eerlike leefwyse soos ’n stroom water wat nie ophou vloei nie” NLV
Die Here het Abel en sy offer aanvaar, 5maar nie dié van Kain nie. Daaroor was Kain baie kwaad en neerslagtig. 6“Hoekom is jy so kwaad?” vra die Here vir hom. “Hoekom hang jou gesig? 7Is daar nie aanvaarding vir jou as jy reg optree nie? Maar as jy weier om reg te doen, moet jy oppas! Sonde sit reg by die deur om jou te oorweldig, maar jy moet dit oorwin.” NLV
“You sing trivial songs to the sound of the harp and fancy yourselves to be great musicians like David.” NLT
“Bring maar julle dankoffer van suurdeegbrood. Spog gerus openlik met julle vrywillige offers! Julle Israeliete hou mos daarvan om dit te doen!” NLV
Jesaja 1:11–15; Wat het Ek aan julle baie offers? vra die Here. Ek is sat van die brandoffers van ramme en die vet van voerbeeste; die bloed van bulle en lammers en bokke staan My nie aan nie. 12As julle kom om voor My te verskyn, wie het julle gevra om my voorhowe te kom vertrap? 13Moenie langer julle nuttelose offergawes bring nie: Ek het ’n afsku van julle wierookoffers. Nuwemaansfeeste, sabbatsvierings, die uitroep van feesdae: Ek verdra nie feesviering met onreg saam nie. 14Julle nuwemaansfeeste en feesgetye haat Ek. Hulle is vir My ’n las, Ek is moeg daarvoor. 15As julle julle hande in gebed uitstrek, sal Ek my oë vir julle toemaak. Selfs al bid julle hoe baie, sal Ek nie luister nie, want julle hande is met bloed bevlek. NV
“Ek wil liewer ’n vloed van regverdigheid sien,’n eerlike leefwyse soos ’n stroom water wat nie ophou vloei nie” NLV
Jesaja 5:12 “Daar is liere en harpe, tamboeryne, fluite, en wyn by hulle fuifpartye. Maar van wat die Here doen, neem hulle geen notisie nie, sy dade sien hulle nie raak nie.” NV
“You sing trivial songs to the sound of the harp and fancy yourselves to be great musicians like David.” NLT
Jesaja 29:13 So het die Here gesê: “Hierdie mense sê hulle behoort aan My. Hulle eer My met hulle monde, maar hulle harte is ver van My af. En hulle aanbidding bestaan uit niks meer nie as menslike opdragte en tradisies. ()
Isa 1:11–15; Wat het Ek aan julle baie offers? vra die Here. Ek is sat van die brandoffers van ramme en die vet van voerbeeste; die bloed van bulle en lammers en bokke staan My nie aan nie. 12As julle kom om voor My te verskyn, wie het julle gevra om my voorhowe te kom vertrap? 13Moenie langer julle nuttelose offergawes bring nie: Ek het ’n afsku van julle wierookoffers. Nuwemaansfeeste, sabbatsvierings, die uitroep van feesdae: Ek verdra nie feesviering met onreg saam nie. 14Julle nuwemaansfeeste en feesgetye haat Ek. Hulle is vir My ’n las, Ek is moeg daarvoor. 15As julle julle hande in gebed uitstrek, sal Ek my oë vir julle toemaak. Selfs al bid julle hoe baie, sal Ek nie luister nie, want julle hande is met bloed bevlek. NV

Die hoogste vorm van aanbidding is ons geloofsvertroue in God.

Isa 5:12 “Daar is liere en harpe, tamboeryne, fluite, en wyn by hulle fuifpartye. Maar van wat die Here doen, neem hulle geen notisie nie, sy dade sien hulle nie raak nie.” NV
God aanvaar Abel se aanbidding omdat hy geglo het. Omdat Abel geglo het, het hy 'n beter offer aan God gebring as Kain. Vanweë Abel se geloof het hy van God bevestiging ontvang dat hy 'n opregte man is, want God het sy offers aangeneem; en deur dieselfde geloof spreek hy nou nog, al is hy reeds dood. () Toe hulle Jesus direk vra: “Wat moet ons doen om die werke van God te volbring? Jesus antwoord en sê vir hulle: Dít is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het” (). En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek. ()
Isa 29:13 So het die Here gesê: “Hierdie mense sê hulle behoort aan My. Hulle eer My met hulle monde, maar hulle harte is ver van My af. En hulle aanbidding bestaan uit niks meer nie as menslike opdragte en tradisies. ()
Selfs 2 heidene ‘n Romeinse Offisier en ‘n Kanaänitiese vrou is geprys vir hulle groot geloof:

Die hoogste vorm van aanbidding is ons geloofsvertroue in God.

“Dit verseker Ek julle: Ek het nog by niemand in Israel so 'n groot geloof teëgekom nie ()
God aanvaar Abel se aanbidding omdat hy geglo het. Omdat Abel geglo het, het hy 'n beter offer aan God gebring as Kain. Vanweë Abel se geloof het hy van God bevestiging ontvang dat hy 'n opregte man is, want God het sy offers aangeneem; en deur dieselfde geloof spreek hy nou nog, al is hy reeds dood. () Toe hulle Jesus direk vra: “Wat moet ons doen om die werke van God te volbring? Jesus antwoord en sê vir hulle: Dít is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het” (). En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek. ()
“Mevrou,” sê Jesus vir haar, “jou geloof is groot. Jou wens word vervul.”
Selfs 2 heidene ‘n Romeinse Offisier en ‘n Kanaänitiese vrou is geprys vir hulle groot geloof:
Van daardie oomblik af was die dogter gesond. ()
“Dit verseker Ek julle: Ek het nog by niemand in Israel so 'n groot geloof teëgekom nie ()
Dit is baie duidelik uit bostaande skrifgedeeltes, dat God die meeste behaag word deur ons geloof! Lofprysing en aanbidding verg geloof. Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk. ()
“Mevrou,” sê Jesus vir haar, “jou geloof is groot. Jou wens word vervul.”

Opregte liefde

Van daardie oomblik af was die dogter gesond. ()
Toets jouself of jy glo ()
Wat nie uit geloof is nie, is sonde ()
Op grond van die ontdekking van Sy liefde vir ons is ons lief vir die Here met ons hele hart, ons ganse gemoed, ons hele verstand en al ons krag! (; ; ; ) Jesus is immers die rede vir ons bestaan want hy het ons eerste liefgehad. () Sy Liefde genees en herstel ons wese, en werk in ons om saam met alle gelowiges mekaar lief te hê soos Hy ons liefhet. (; ; ; ; )
Dit is baie duidelik uit bostaande skrifgedeeltes, dat God die meeste behaag word deur ons geloof! Lofprysing en aanbidding verg geloof. Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk. ()
Loof die Here met jou alles, die hele mens is betrokke.

Opregte liefde

“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, jou hele siel, al jou krag en jou hele verstand” () Dit impliseer eenvoudig dat jy die Here moet liefhê met jou gedagtes, jou emosies, jou liggaam, jou alles! Ons hele menswees is teenwoordig en betrokke om God voluit lief te hê. God is dus die fokus van ons hart. Ons alles, ons wil, ons lewe, ons begeertes, ons drome ons passies, ons gedagtewêreld is gerig om God te loof en te prys. Geen meer dualisme (verdeling in opponerende kompartemente)
Op grond van die ontdekking van Sy liefde vir ons is ons lief vir die Here met ons hele hart, ons ganse gemoed, ons hele verstand en al ons krag! (; ; ; ) Jesus is immers die rede vir ons bestaan want hy het ons eerste liefgehad. () Sy Liefde genees en herstel ons wese, en werk in ons om saam met alle gelowiges mekaar lief te hê soos Hy ons liefhet. (; ; ; ; )
Jesus laat toe dat die sondares sy voete was: () en later Maria () Hierdie spontane liefdes gebaar raak die Here diep. Beide hierdie vrouens het hulle eie reputasie, en dit wat mense gaan sê, in die wind geslaan om hulle geloof en liefde in die openbaar te bely! Hierdie skaamtelose intieme liefdesdaad het die Here verseker behaag!
Loof die Here met jou alles, die hele mens is betrokke.
‘n verder spontane aanbidding: DIE volgende dag het ’n groot menigte feesgangers, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom, palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning van Israel. . Staan in kontras met die vorm, godsdienspleging van die feesvieringe wat deur die Tempel leierskap gehou is in dieselfde tyd.
“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, jou hele siel, al jou krag en jou hele verstand” () Dit impliseer eenvoudig dat jy die Here moet liefhê met jou gedagtes, jou emosies, jou liggaam, jou alles! Ons hele menswees is teenwoordig en betrokke om God voluit lief te hê. God is dus die fokus van ons hart. Ons alles, ons wil, ons lewe, ons begeertes, ons drome ons passies, ons gedagtewêreld is gerig om God te loof en te prys. Geen meer dualisme (verdeling in opponerende kompartemente)

Aanbid Hom in gees en waarheid. ()

Jesus laat toe dat die sondares sy voete was: () en later Maria () Hierdie spontane liefdes gebaar raak die Here diep. Beide hierdie vrouens het hulle eie reputasie, en dit wat mense gaan sê, in die wind geslaan om hulle geloof en liefde in die openbaar te bely! Hierdie skaamtelose intieme liefdesdaad het die Here verseker behaag!
Dit beteken om Hom te loof met opregtheid, eerlikheid, ongeveinste, lof wat nie omgee wat die mense sê nie. Waarheid spreek van die egtheid van ons fokus. Ons bid nie gebede om deur mense gehoor te word nie. () Aanbidding deur die Gees spreek van aanbidding wat uit jou hart kom, deur die Gees in jou geplaas tot God se eer. Dit is die kern van ons hele aanbidding is om terwyl ons sing en aanbid die Heilige Gees se hulp te soek, dat Hy ons help. Want niemand kan God werklik aanbid of sien sonder dat die Vader Homself deur Sy Gees aan ons openbaar nie. (; ; ; )
‘n verder spontane aanbidding: DIE volgende dag het ’n groot menigte feesgangers, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom, palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning van Israel. . Staan in kontras met die vorm, godsdienspleging van die feesvieringe wat deur die Tempel leierskap gehou is in dieselfde tyd.

Lofprysing begin die dag wanneer God vir jou ʼn werklikheid word.

Aanbid Hom in gees en waarheid. ()

Wanneer jy God persoonlik sien, beleef of ervaar sal jy Hom loof en prys. Niemand sal jou hoef te leer hoe om dit te doen nie. Dis ʼn spontane reaksie op die werklikheid van Sy bestaan in jou lewe. Die probleem is dat baie mense oor die jare in ʼn kerk groot geword het, waar God net op een sekere manier geloof en geprys word. As gevolg van kulturele invloede en humanisme het aanbidding in die kerk vervreemd geraak met die voorskrifte en voorbeelde wat die Bybel leer. Spontane lofprysing gebeur hoogstens in ons binnekamer of in privaatheid. Die meeste mense wat in die kerk grootgeword het se reaksie oor ons lofprysing is: “Ons hou daarvan en dit is mooi, maar dit is vreemd” Mense is dit nie gewoond nie, en weet nie wat hulle moet doen nie. Ons begeerte is om ons eie opinies en idees neer te lê en soos kinders te word sodat die Heilige Gees ons kan leer deur die Woord hoe ons God moet aanbid in Gees en in Waarheid.
Dit beteken om Hom te loof met opregtheid, eerlikheid, ongeveinste, lof wat nie omgee wat die mense sê nie. Waarheid spreek van die egtheid van ons fokus. Ons bid nie gebede om deur mense gehoor te word nie. () Aanbidding deur die Gees spreek van aanbidding wat uit jou hart kom, deur die Gees in jou geplaas tot God se eer. Dit is die kern van ons hele aanbidding is om terwyl ons sing en aanbid die Heilige Gees se hulp te soek, dat Hy ons help. Want niemand kan God werklik aanbid of sien sonder dat die Vader Homself deur Sy Gees aan ons openbaar nie. (; ; ; )

Die gees waarin ons aanbid.

God is Gees, en ons ken Hom na die Gees. Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God. Want wie van die mense weet wat in ’n mens is, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So weet ook niemand wat in God is nie, behalwe die Gees van God. () Ons kan God nie begryp, en uitredeneer met ons verstand nie. Ons sien, hoor, verstaan deur die Gees. Ja, tot vandag toe, wanneer Moses gelees word, lê daar ’n bedekking oor hulle hart; maar wanneer hulle tot die Here bekeer is, word die bedekking weggeneem. Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid. En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ’n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is. () Petrus moes ‘n persoonlike geestes ervaring hê, soos die Vader Homself aan hom geopenbaar het om te sien wie Christus waarlik is. Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is. () Aanbidding is dus geestelik, en nie net die sing van liedjies nie. Daar is ‘n geestelike konneksie. Hoe staan die saak dan? Ek sal met die gees bid, maar ek sal ook met die verstand bid. Ek sal met die gees psalmsing, maar ek sal ook met die verstand psalmsing. ()
God sien ons hart en nie ons lofprysing bewegings nie. Jy kan dans, spring en juig maar God sien die hart waarmee jy dit doen. Dit is wesenlik belangrik dat ons sonder toorn, bitterheid, twis, onenigheid ons hande op steek na die Here. () “As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. Leonard Sweet verduidelik dat die twee balke van die kruis, die een vertikaal en die ander horisontaal wys heen, na ons aanbidding opwaards na God, en wedersyds ons deins aan mekaar. Die een kan nie sonder die ander nie. Indien ons net op die een aspek van ons geloof fokus, gebruik ons later die balk om ander meer te slaan. Dit is die paradoks van die kruis. Ons aanbid Hom en fokus op Hom, maar dan help Hy ons om weer op mekaar te fokus en mekaar te dien.
Net mense wat geestelik is kan geestelike dinge beoordeel. () Paulus verwys ook direk na die sing van geestelike liedere, teenoor psalms en lofsange. (; ) Hierdie geestelike liedere vind hulle oorsprong in die gees, nie die menslike verstand en intellek nie. en is waarskynlik die nuwe lied waarna die Bybel dikwels verwys. (; ; ; ; ; ; ; ; )
Die Gees van aanbidding is die Gees van Christus nl: diens, onderwerping, die ander hoër ag, sensitief, nugter en ongeveins. Jesus het God aanbid met Sy lewe tussen mense. Dit is wat die dinamika van korporatiewe aanbidding so kragtig maak, ons leer om saam die Here te loof en eer. Die hele gesin, en die hele gemeente loof die Here saam. Niemand staan eenkant of vervreem nie. God se koninkryk is insluitend, niemand word uitgesluit nie. Daarom neem ons mekaar in ag, ook in die keuse van die liedjies. Jonk en oud, lê ons eie smake en voorkeure neer om God saam te aanbid. Al hierdie ‘saam’ aksies is gesetel in die verloëning van self. Dit is in sterk teenstelling waar lofprysing maklik kan ontaard in selfgerigtheid, self verheerliking, mens verering, vleeslikheid en wedywering, vleeslike drif en fokus op menslike prestasies. Nederigheid, diensbaarheid, eenheid, ootmoed, gehoorsaamheid is die Gees van Christus wat moet heers in ons aanbidding.

Lofprysing begin die dag wanneer God vir jou ʼn werklikheid word.

Wanneer jy God persoonlik sien, beleef of ervaar sal jy Hom loof en prys. Niemand sal jou hoef te leer hoe om dit te doen nie. Dis ʼn spontane reaksie op die werklikheid van Sy bestaan in jou lewe. Die probleem is dat baie mense oor die jare in ʼn kerk groot geword het, waar God net op een sekere manier geloof en geprys word. As gevolg van kulturele invloede en humanisme het aanbidding in die kerk vervreemd geraak met die voorskrifte en voorbeelde wat die Bybel leer. Spontane lofprysing gebeur hoogstens in ons binnekamer of in privaatheid. Die meeste mense wat in die kerk grootgeword het se reaksie oor ons lofprysing is: “Ons hou daarvan en dit is mooi, maar dit is vreemd” Mense is dit nie gewoond nie, en weet nie wat hulle moet doen nie. Ons begeerte is om ons eie opinies en idees neer te lê en soos kinders te word sodat die Heilige Gees ons kan leer deur die Woord hoe ons God moet aanbid in Gees en in Waarheid.

Die gees waarin ons aanbid.

God sien ons hart en nie ons lofprysing bewegings nie. Jy kan dans, spring en juig maar God sien die hart waarmee jy dit doen. Dit is wesenlik belangrik dat ons sonder toorn, bitterheid, twis, onenigheid ons hande op steek na die Here. () “As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, laat staan jou gawe daar by die altaar en gaan maak eers vrede met jou broer en kom dan en bring jou gawe. Leonard Sweet verduidelik dat die twee balke van die kruis, die een vertikaal en die ander horisontaal wys heen, na ons aanbidding opwaards na God, en wedersyds ons deins aan mekaar. Die een kan nie sonder die ander nie. Indien ons net op die een aspek van ons geloof fokus, gebruik ons later die balk om ander meer te slaan. Dit is die paradoks van die kruis. Ons aanbid Hom en fokus op Hom, maar dan help Hy ons om weer op mekaar te fokus en mekaar te dien.
Die Gees van aanbidding is die Gees van Christus nl: diens, onderwerping, die ander hoër ag, sensitief, nugter en ongeveins. Jesus het God aanbid met Sy lewe tussen mense. Dit is wat die dinamika van korporatiewe aanbidding so kragtig maak, ons leer om saam die Here te loof en eer. Die hele gesin, en die hele gemeente loof die Here saam. Niemand staan eenkant of vervreem nie. God se koninkryk is insluitend, niemand word uitgesluit nie. Daarom neem ons mekaar in ag, ook in die keuse van die liedjies. Jonk en oud, lê ons eie smake en voorkeure neer om God saam te aanbid. Al hierdie ‘saam’ aksies is gesetel in die verloëning van self. Dit is in sterk teenstelling waar lofprysing maklik kan ontaard in selfgerigtheid, self verheerliking, mens verering, vleeslikheid en wedywering, vleeslike drif en fokus op menslike prestasies. Nederigheid, diensbaarheid, eenheid, ootmoed, gehoorsaamheid is die Gees van Christus wat moet heers in ons aanbidding.

‘n Lewende offer

EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ’n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. () Deur die OT het God dooie vlees as offers verwag. Byna alles word volgens die wet met bloed gereinig, en sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie. () Die priesters mag nie in God se teenwoordigheid gekom het en gesweet het nie. () Dit is dus duidelik dat self-verloëning, vir God aanneemlik is as aanbidding. () Deur die offers van diere en bokke kan die mens God nader. Jesus het Homself eenmaal vir ons geoffer sodat ons nou met vrymoedigheid kan kom. (; ) Ons daaglikse verloëning van self en die opneem van ons kruis is aanbidding! Dit is hoe Jesus die Vader verheerlik het. Hy het uiteindelik Sy lewe gegee. ()
Related Media
See more
Related Sermons
See more