Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.53LIKELY
Sadness
0.67LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.14UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.1UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Ware aanbidding – wat God behaag – gebeur wanneer jy jouself volkome aan God gee.
Dis insiggewend dat daar bitter min opgeskryf is oor hoe Jesus aanbid het.
Daar is een enkele vers dat Hy gekniel het.
Hy het toe 'n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid.
() Tydens die Pasga maal het Jesus saam met Sy dissipels die gebruiklike ‘Hallel-Ps 114-118’ gesing.
Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe.
() Een van die mooiste oomblikke van Jesus se aanbidding is: By daardie selfde geleentheid het Jesus deur die Heilige Gees dit uitgejubel: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het.
Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling.
() Die woord wat hier gebruik word is: ἀγαλλιάω agalliáō; to leap.
To exult, leap for joy, to show one's joy by leaping and skipping denoting excessive or ecstatic joy and delight.
Hence in the NT to rejoice, exult.
IN hierdie konteks beteken dit ook: "my tongue was glad," meaning I rejoiced in words, sang aloud.
Jesus se Aanbidding
Jesus was duidelik gekant teen aanbidding om net gesien te word deur mense.
Alles wat hulle doen, doen hulle net om deur mense gesien te word.
Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot.
()
Ware aanbidding – wat God behaag – gebeur wanneer jy jouself volkome aan God gee.
Dit terwyl daar vandag baie klem gelê word oor hoe God aanbid moet word.
Die een kerk kompeteer met die ander oor wie se aanbidding styl die beste is, en die meeste mense trek.
Terwyl aanbidding Godgerig behoort te wees.
Wat is die aanbidding wat die meeste vir God aanneemlik is? Sekerlik is Jesus se lewe dan ons standaard, omdat Hy die perfekte voorbeeld van die vleeswording van die wil van God is.
Dis insiggewend dat daar bitter min opgeskryf is oor hoe Jesus aanbid het.
Daar is een enkele vers dat Hy gekniel het.
Hy het toe 'n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid.
() Tydens die Pasga maal het Jesus saam met Sy dissipels die gebruiklike ‘Hallel-Ps 114-118’ gesing.
Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe.
() Een van die mooiste oomblikke van Jesus se aanbidding is: By daardie selfde geleentheid het Jesus deur die Heilige Gees dit uitgejubel: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het.
Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling.
() Die woord wat hier gebruik word is: ἀγαλλιάω agalliáō; to leap.
To exult, leap for joy, to show one's joy by leaping and skipping denoting excessive or ecstatic joy and delight.
Hence in the NT to rejoice, exult.
IN hierdie konteks beteken dit ook: "my tongue was glad," meaning I rejoiced in words, sang aloud.
Jesus toon baie duidelik dat aanbidding nie ver verwyder is van die mense nie.
Aanbidding is tussen mense, in die alledaagse, in die natuur.
Alreeds in die OT word daar melding gemaak dat God nie verheerlik word deur die gebou van geboue nie.
Eerder: Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord.
() Jesus wys ons dus dat aanbidding ‘n permanente leefstyl is, en nie ‘n plek waarnatoe jy gaan nie.
My lewe, wandel en doen en late is Sy heiligdom.
(; ; )
Jesus was duidelik gekant teen aanbidding om net gesien te word deur mense.
Alles wat hulle doen, doen hulle net om deur mense gesien te word.
Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot.
()
Jou werk is aanbidding.
Dit terwyl daar vandag baie klem gelê word oor hoe God aanbid moet word.
Die een kerk kompeteer met die ander oor wie se aanbidding styl die beste is, en die meeste mense trek.
Terwyl aanbidding Godgerig behoort te wees.
Wat is die aanbidding wat die meeste vir God aanneemlik is? Sekerlik is Jesus se lewe dan ons standaard, omdat Hy die perfekte voorbeeld van die vleeswording van die wil van God is.
Ek onthou hoe tydens ons besoek aan Pennsilvanië, waar die Amish mense leef en boer, hoe beïndruk ons was met die netheid, presisie, en pragtige gesonde lande van mielies en koring.
Ons staan tog net so in verwondering oor God se skepping.
Mag die mensdom ook in verwondering staan oor ons skeppings, kreatiwiteit, kundigheid, werk-vrugbaarheid, en diens!
Ons werk is ook ‘n preek!
Jesus toon baie duidelik dat aanbidding nie ver verwyder is van die mense nie.
Aanbidding is tussen mense, in die alledaagse, in die natuur.
Alreeds in die OT word daar melding gemaak dat God nie verheerlik word deur die gebou van geboue nie.
Eerder: Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord.
() Jesus wys ons dus dat aanbidding ‘n permanente leefstyl is, en nie ‘n plek waarnatoe jy gaan nie.
My lewe, wandel en doen en late is Sy heiligdom.
(; ; )
Jesus kies om 90% van sy lewe te wy, om die Vader te aanbid en te verheerlik in ‘n baie aardse, gewone alledaagse bestaan, tussen gewone mense.
En doen dan ook ‘n beroep op ons om dieselfde te doen.
Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”
() Buiten dat Jesus in hierdie tyd hard moes gewerk het, leer Hy ons dat Hy en die Vader werk.
Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.” ()
Jou werk is aanbidding.
Die idee dat werk ook aanbidding is, kom van die Hebreeuse woord vir werk en aanbidding van dieselfde kern woord afkomstig is: Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk (abad: Skep, bewerk, arbei, vrugbaar, en diens) en op te pas.
(samar: om op te pas, te hou, te preserveer, te beskerm, versigtig, wag te hou) () Hierdie opdrag tot werk is voor die sondeval, en toon dat ons geskape is om te werk en rentmeesters te wees.
Die vloek van die sondeval is: “met swaarkry sal jy daaruit 'n bestaan maak, jou lewe lank”.
()
Ek onthou hoe tydens ons besoek aan Pennsilvanië, waar die Amish mense leef en boer, hoe beïndruk ons was met die netheid, presisie, en pragtige gesonde lande van mielies en koring.
Ons staan tog net so in verwondering oor God se skepping.
Mag die mensdom ook in verwondering staan oor ons skeppings, kreatiwiteit, kundigheid, werk-vrugbaarheid, en diens!
Ons werk is ook ‘n preek!
Die tuin narratief loop soos ‘n goue draad deur die Bybel.
Die Bybel verhaal begin in ‘n tuin, () en eindig in ‘n tuin.
().
Die oudste beroep is die van ‘n tuinier.
Maria sien Jesus aan as die Tuinier.
()
Jesus kies om 90% van sy lewe te wy, om die Vader te aanbid en te verheerlik in ‘n baie aardse, gewone alledaagse bestaan, tussen gewone mense.
En doen dan ook ‘n beroep op ons om dieselfde te doen.
Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”
() Buiten dat Jesus in hierdie tyd hard moes gewerk het, leer Hy ons dat Hy en die Vader werk.
Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.” ()
Dis verder interessant hoe baie Jesus verwys na die landbou en dinge plant en groei.
Die idee dat werk ook aanbidding is, kom van die Hebreeuse woord vir werk en aanbidding van dieselfde kern woord afkomstig is: Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk (abad: Skep, bewerk, arbei, vrugbaar, en diens) en op te pas.
(samar: om op te pas, te hou, te preserveer, te beskerm, versigtig, wag te hou) () Hierdie opdrag tot werk is voor die sondeval, en toon dat ons geskape is om te werk en rentmeesters te wees.
Die vloek van die sondeval is: “met swaarkry sal jy daaruit 'n bestaan maak, jou lewe lank”.
() “werk van die priesters” Die Woord “Bodah’ wat hier gebruik word het menigvuldigende betekenisse van delikate kunswerk, vormering, tot slawe arbeid.
; ; , , ,
Die gelykenis van die saaier: (),
Die tuin narratief loop soos ‘n goue draad deur die Bybel.
Die Bybel verhaal begin in ‘n tuin, () en eindig in ‘n tuin.
().
Die oudste beroep is die van ‘n tuinier.
Maria sien Jesus aan as die Tuinier.
()
Die tuin narratief loop soos ‘n goue draad deur die Bybel.
Die Bybel verhaal begin in ‘n tuin, () en eindig in ‘n tuin.
().
Die oudste beroep is die van ‘n tuinier.
Maria sien Jesus aan as die Tuinier.
()
Die koring en die kaf: (, ),
Dis verder interessant hoe baie Jesus verwys na die landbou en dinge plant en groei.
Die mostertsaad: (),
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9