Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.12UNLIKELY
Joy
0.1UNLIKELY
Sadness
0.66LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.1UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
This world is divided roughly into three kinds of nations: those that spend lots of money to keep their weight down; those whose people eat to live; and those whose people don’t know where the next meal is coming from.
[1]
This world is divided roughly into three kinds of nations: those that spend lots of money to keep their weight down; those whose people eat to live; and those whose people don’t know where the next meal is coming from.
[1]
Was Jesus arm, of was Hy ryk? ‘n wesenlike belangrike vraag.
As Hy die weg van armoede gekies het, moet ons mos derhalwe as Sy volgelinge dieselfde weg kies.
As Hy ryk was, kan ons darem ook ons Westerse rykdom regverdig.
Uit die volgende skrifbewyse gaan ons leer, dat Jesus nie arm of ryk was nie.
Tog sien ons dat Hy homself arm kom maak het, om mens te word en ons te kom dien.
Maar dan sien ons ‘n inherente rykdom, wat ander ryk maak.
Hy wat in die gestalte van God was,
het sy bestaan op Godgelyke wyse
nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie,
maar Hy het Homself verneder
deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem
en aan mense gelyk te word.
()
Jesus se ekonomiese posisie
Alhoewel Jesus in ‘n stal gebore is: Toe die Sterrekykers 2jr later opdaag het hulle Jesus in ‘n huis besoek.
Die feit dat by Jesus se besnydenis, Sy ouers twee jong duiwe gebring het as offer.
Hulle het ook die reinigingsoffer gebring volgens die voorskrif in die wet van die Here, naamlik “'n paar tortelduiwe of twee jong duiwe” ().
Volgens die wet was dit die betaling van iemand wat nie ‘n lam kon bekostig nie.
As sy nie 'n lam kan bekostig nie, moet sy twee tortelduiwe of twee ander duiwe bring, die een as brandoffer en die ander as sondeoffer, sodat die priester vir haar versoening kan doen en sy rein kan wees” ().
Jesus se ouers was dus te arm om ‘n lam te offer.
Tog het die sterrekykers uit die ooste vir Hom waardevolle geskenke gebring.
“Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud, wierook en mirre” ().
Die feit dat Joseph en Maria, toe Jesus 12 jr oud was ‘n reis kon onderneem na die tempel vir die pasgafees, beteken hulle was nie só arm nie, want arm mense sou dit nie kan bekostig nie.
(; ).
Josef die timmerman, of beter vertaling ambagsman, dui op ‘n middelklas bestaan, sou hy genoeg werk gehad het (; ).
Jesus sou dan ook as die oudste seun, die werk by Sy vader oorgeneem het.
Nasaret was ‘n arm, landbou gemeenskap net 5km buite die vooraanstaande stad Sepphoris.
Werk sou dus volop gewees het, alhoewel opgrawings by Nasaret dui op materiële armoede.
Tydens Jesus se bediening sien ons dat Jesus afhanklik was van sy volgelinge: Hierdie vroue het uit eie middele vir Jesus en die twaalf gesorg.
() Toe Jesus nog in Galilea was, het hulle oral saam met Hom gegaan en Hom versorg.
()
Hy het in ‘n geleende boot gepreek, ‘n geleende donkie Jerusalem binnegery, en in ‘n geleende graf begrawe.
Dit is ook onseker of Jesus ‘n woning van Sy eie gehad het.
“Jakkalse het gate en voëls het neste, maar die Seun van die mens het nie eens 'n rusplek vir sy kop nie” ().
Hy het wel ‘n tuiste gehad.
() Later het Jesus verhuis na Kapernaum, Hy het nie in Nasaret gaan bly nie, maar Hom gaan vestig in Kapernaum by die see, in die gebied van Zebulon en Naftali.
() Die woordjie ‘Katoikeo’, ‘vestig’ beteken meer permanente verblyf.
Hy het genoeg geld ingesamel, dat Hy Judas daaroor aangestel het.
() Maar dan nie genoeg gehad vir Hom en Petrus se jaarlikse tempelbelasting nie.
“Gaan see toe en gooi hoek in, en die eerste vis wat byt, moet jy uittrek.
As jy sy bek oopmaak, sal jy 'n silwermuntstuk daarin kry.
Vat dit en betaal hulle die belasting vir My en vir jou.” () Maar dit kan ook wees dat hulle bloot nie die regte geldeenheid gehad het nie.
Die belasting moes met Joodse muntstukke betaal word waarop geen afbeelding van 'n mens verskyn het nie.
Jesus het die geldwisselaars wat hierdie wet misbruik, het vir hulle eie gewin uit die tempel gejaag.
(; ; ) Ons weet die algemene geldeenheid van die dag was die met die Keiser se beeld op.
(; ; ).
Jesus het ook gemaklik met ryk, vooraanstaande invloedryke mense verkeer.
Josef van Arimatea () , Saggéüs (), Levi (Luk 529), en van die Fariseers ().
Hy het ook geen probleem gehad om by hierdie mense te gaan eet en selfs ‘n feesmaal te geniet nie.
(; ; ; ).
Jesus verwys selfs na Homself, oor wat die mense van Hom sê.
Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, en hulle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’
()
Jesus was nie skaam om welvaart te geniet nie.
Hulle het ook sy onderkleed gevat.
Dit was sonder naat van bo af in een stuk geweef.
Hulle sê toe vir mekaar: “Ons moet dit nie skeur nie.
Kom ons loot wie dit moet kry.
() Hierdie onderkleed sou waardevol gewees het in daardie tyd.
Jesus ontvang twee keer die liefdesgeskenk van duur parfuum olie.
Jesus laat toe dat die sondares sy voete was en salf met reukkolie: () en later laat hy toe dat Maria duur Nardus olie op Hom vermors.
().
Die slotsom is dus: Jesus het geleer om vergenoegd met tekort, en oorvloed te wees.
Paulus het ook hierdie Jesus Leefwyse verstaan: Ek sê dit nie omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om my in alle omstandighede te behelp.
Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.
() Paulus som Jesus se lewe baie mooi op: as armes, maar ons maak baie ander ryk; as mense wat niks het nie, en tog besit ons alles.
()
Die idee dat Jesus egter ‘n ryk man was, en welvaartsteoloë die reg gee om in welvaart te leef strook nie met die hele gees van die skrif nie.
Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word.
()
Jesus maak mense Ryk, en het geen nodigheid gehad om rykdom te versamel nie.
Jesus het die brood vermeerder: (; ; ; )
Jesus het honderde mense genees en bevry.
(Hand 10:38)
Jesus gee ons die ewige lewe!
Jesus se perspektief oor geld:
There are 500 verses on prayer, 500 on faith, but 2350 verses about money, property and business.
In the NT there are 288 references to money and business.
16 of the 38 parables is about the right use of money, and property.
But money answers everything.
()
Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie; die mens vir wie rykdom alles is, kry nooit genoeg in nie.
Ook hier kom dit tot niks ()
Geldgierigheid is 'n wortel van allerlei kwaad.
Party het geld nagejaag en toe van die geloof afgedwaal; daardeur het hulle hulleself baie ellende op die hals gehaal.
()
Bileam seun van Beor wat daarop uit was om vir geld onreg te pleeg ()
Ons vergelyk dikwels getrouheid met standvastigheid, konsekwentheid, betroubaarheid, lojaliteit, toegewydheid en eerlikheid Jesus vergelyk getrouheid met iets anders - vermenigvuldiging.
Wat God ook aan ons gee, verwag dat ons dit sal vermenigvuldig en aan Hom terugbring.
Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer.
Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra.
“Omdat ek bang was” v25
Jy is ’n slegte en ’n lui slaaf!
().
En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis ().
Om die erns vd gedeelte nog beter te verstaan sien oor die gelykenis vd ponde.
Dryf handel daarmee totdat ek terugkom.’
v13
u muntstuk het tien muntstukke opgelewer ()
kry jy nou die bestuur oor tien stede ().
Aan elkeen wat het, sal meer gegee word, en van hom wat nie het nie, sal ook die bietjie wat hy het, weggevat word.
().
Jesus se perspektief oor Rykdom
Gelykenis van die ryk man en Lasarus.
() Alhoewel Lasarus homself bevind aan die boesem van Abraham, en die ryk van sy oë in die doderyk oopmaak.
Is die kwessie nie rykdom vs. armoede nie, maar dat hy a.g.v.
sy rykdom nie ag geslaan het om Sy lewe tot die Here te bekeer nie.
Rykdom kan dus ‘n hindernis wees in mense se lewe, omdat hulle dink hulle het God nie nodig nie.
Daar is niks verkeerd met rykdom nie, maar soos enige ding in die lewe kan elke voorreg teen ’n prys.
God het nie ’n probleem met ryk mense nie, verskeie prominente figure in die Bybel was ryk:
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9