Jesus die mens-mens

Dagbreek   •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 27 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Die vleeswording of menswording van Jesus Christus die Seun van God, is naas Sy kruisdood die grootste bewys van God se liefde aan die mensdom. Die feit dat Jesus fisies, histories geleef het, grondves Sy leerstellings nie net as hoë geestelike ideale nie, maar praktiese uitvoerbare beste praktyk vir die lewe. Hy het nie net vir ons gesê hoe om te leef nie, Hy het ook vir ons gewys hoe om te leef.
Die vleeswording of menswording van Jesus Christus die Seun van God, is naas Sy kruisdood die grootste bewys van God se liefde aan die mensdom. Die feit dat Jesus fisies, histories geleef het, grondves Sy leerstellings nie net as hoë geestelike ideale nie, maar praktiese uitvoerbare beste praktyk vir die lewe. Hy het nie net vir ons gesê hoe om te leef nie, Hy het ook vir ons gewys hoe om te leef.
Die
Ons geloof is nie net in ‘n argetipe, filosofiese, geestelike Jesus nie. Hy het bene, vlees, vel en spiere gehad. Hy het al die beperkinge van ‘n stoflike liggaam aangeneem. Hy moes slaap (), hy het moeg geword (), hy het gebloei (), was honger (). Hy het gegroei, en groot geword. (; ).
At the table we don’t just feed people; we build relationships— stories and memories.
Hy toon emosies:
Jesus is in diere se eetkrip gebore.
Woede: ; ; ; ; ; , ; ; .
Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, en hulle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’ Maar God tree met wysheid op, en sy werke bewys dit ().
Daarna het Jesus huis toe gegaan. 'n Menigte mense het weer saamgedrom, sodat daar selfs nie geleentheid was om 'n stukkie te eet nie. (, ;
Beangs: Doodsangs:
Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie.”
Liefde: ;
Medelye: ; ; ;
Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.”
Skaamheid:
Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?”
Dat die God deur wie alles in stand gekom het, homself so beperk, is ‘n ware daad van liefde. Hy het geen voordeel hieruit getrek nie. Dit was 100% net vir ons!
Maar Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi. ().
en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is —” () “Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;” ()
Op 'n sabbatdag toe Jesus na die huis van 'n vooraanstaande Fariseër toe gegaan het om daar te eet, het hulle Hom fyn dopgehou. Reg voor Hom was daar 'n man wat aan water gely het. Jesus praat toe met die wetgeleerdes en Fariseërs en vra: “Mag 'n mens iemand op die sabbatdag gesond maak of nie?”
Sy vleeswording, anker ons geloof, deurdat ons kan sien dit is moontlik om die beeld van God na te streef. ()
Maar hulle het stilgebly. Toe trek Jesus die sieke nader, maak hom gesond en laat hom gaan. Daarna sê Hy vir hulle: “Sê nou 'n seun of 'n bees van een van julle val in 'n put, sal hy hom nie dadelik uithaal nie, al is dit op 'n sabbatdag?” Hulle kon daar niks op antwoord nie. ().
“Maar kyk, die hand van die man wat My verraai, is saam met Myne hier op die tafel. ().

Jesus eet en kuier saam met mense

At the table we don’t just feed people; we build relationships— stories and memories.
Toe hulle aan land kom, sien hulle 'n vuur brand en 'n stuk vis daarop lê. Daar was brood ook. Jesus sê toe vir hulle: “Bring van die vis wat julle nou net gevang het.” ().
Jesus is in diere se eetkrip gebore. (, , ) ‘n groot deel van Jesus se bediening gebeur om die tafel. Die woord ‘hospitable’ kom van die kern woord ‘hospital’ en die woord ‘restaurant’ kom van die kern woord ‘restore’. Gasvryheid was kern tot die kultuur van daardie tyd, om gaste te bedien, en soort van uit-te-hang. Hoe groter jou aansien in die gemeenskap, hoe groter moes jou gasvryheid wees. Daar was ook ruim tyd gegee vir die maaltyd. Mense ontspan as hulle eet. Sian Leonard Sweet se boek ‘from tablet to table” vir meer inligting. [1]
Hy het ook vir die gasheer gesê: “As jy in die middag of in die aand 'n maaltyd gee, moet dan nie jou vriende of broers of familie of ryk bure uitnooi sodat hulle jou waarskynlik ook weer uitnooi en jou op dié manier vergoed nie. Nee, as jy 'n feesmaal gee, nooi dan armes, kreupeles, verlamdes en blindes. Jy kan jou gelukkig ag dat hulle niks het om jou mee te vergoed nie, want God sal jou vergoed by die opstanding van dié wat reg gedoen het. ;
Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, en hulle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’ Maar God tree met wysheid op, en sy werke bewys dit ().
Jesus het by hom in sy huis gaan eet, en baie tollenaars en sondaars het saam met Jesus en sy dissipels kom eet. Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?” Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.’ Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”
Eerste wonderwerk, bruilof fees.
Tog het Jesus nie ‘n obsessie met kos gehad nie. Daar was tye wat werk en bediening voor kos gekom het. Daarna het Jesus huis toe gegaan. 'n Menigte mense het weer saamgedrom, sodat daar selfs nie geleentheid was om 'n stukkie te eet nie. (, ; Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie.” Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.” Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?” Maar Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi. ().
Voed die 5000 en dan die 4000 daarna ‘n lang preek, om sy liggaam te eet.
Mense kan heeltemal hulle fokus verloor en net aan kos dink. Jesus fokus op mense, en sien kos as die middel om by ‘n persoon se hart te kom. Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar. As een van julle honger is, moet hy liewer by die huis eet, sodat julle nie 'n oordeel oor julle bring as julle bymekaarkom nie. ()
Jesus het die tafel gebruik om meer direk die mense om Hom te dissipel. Die meer gewigtige sake is om die tafel gehanteer. Op 'n sabbatdag toe Jesus na die huis van 'n vooraanstaande Fariseër toe gegaan het om daar te eet, het hulle Hom fyn dopgehou. Reg voor Hom was daar 'n man wat aan water gely het. Jesus praat toe met die wetgeleerdes en Fariseërs en vra: “Mag 'n mens iemand op die sabbatdag gesond maak of nie?” Maar hulle het stilgebly. Toe trek Jesus die sieke nader, maak hom gesond en laat hom gaan. Daarna sê Hy vir hulle: “Sê nou 'n seun of 'n bees van een van julle val in 'n put, sal hy hom nie dadelik uithaal nie, al is dit op 'n sabbatdag?” Hulle kon daar niks op antwoord nie. ().
Hoekom verontagsaam u dissipels die oorgelewerde gebruike van die voorgeslagte? As hulle gaan eet, was hulle nie hulle hande nie.” ;
Eet by die fariseers ; ;
Jesus se tafel was inklusief. Hy het geweet Judas gaan Hom verraai, en nogtans saam geëet. “Maar kyk, die hand van die man wat My verraai, is saam met Myne hier op die tafel. ().
Een van die mooiste verhale van Jesus se mens-menswees. Is toe Hy vir Sy dissipels kos maak. Is dit nie presies hoe ons ook vir ons vriende wys ons geniet hulle samesyn nie? Toe hulle aan land kom, sien hulle 'n vuur brand en 'n stuk vis daarop lê. Daar was brood ook. Jesus sê toe vir hulle: “Bring van die vis wat julle nou net gevang het.” ().
Jesus se dissipelskap en evangelisasie metodes was, om in ‘n huisnte gaan en van die mense se gasvryheid te gebruik.
Die Bruilffees. the parable of the wedding feast.
Jesus sien die tafel as ‘n manier om mense te bedien, en uit te reik na jou naaste. Hy het ook vir die gasheer gesê: “As jy in die middag of in die aand 'n maaltyd gee, moet dan nie jou vriende of broers of familie of ryk bure uitnooi sodat hulle jou waarskynlik ook weer uitnooi en jou op dié manier vergoed nie. Nee, as jy 'n feesmaal gee, nooi dan armes, kreupeles, verlamdes en blindes. Jy kan jou gelukkig ag dat hulle niks het om jou mee te vergoed nie, want God sal jou vergoed by die opstanding van dié wat reg gedoen het. () Jesus se dissipelskap en evangelisasie metodes was, om in ‘n huis te gaan en van die mense se gasvryheid te gebruik. ()
Niemand was uitgesluit nie. Almal is welkom by Jesus se tafel. Jesus het by hom in sy huis gaan eet, en baie tollenaars en sondaars het saam met Jesus en sy dissipels kom eet. Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?” Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.’ Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.” () Jesus eet selfs by Sy aartsvyande die fariseers. (; ; )
Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar. As een van julle honger is, moet hy liewer by die huis eet, sodat julle nie 'n oordeel oor julle bring as julle bymekaarkom nie.
Om mense wat honger is, kos te gee. Is deel van die hart van die evangelie. Sonder voedsel kan ons nie oorleef nie. Jesus is prakties, oor mense se fisiese nood sowel as hulle geestelike welsyn. Voed die 5000 en dan die 4000 daarna ‘n lang preek, om sy liggaam te eet.

Jesus raak vuil om ons skoon te maak

Hulle het in Betsaida aangekom, en toe bring die mense ’n blinde man na Jesus toe en vra Hom om hom aan te raak. 23Hy het die blinde man aan die hand gevat en hom uit die dorp uit gelei. Toe het Hy op sy oë gespoeg, sy hande daarop gesit en vir hom gevra: “Sien jy al iets?”
Hoekom verontagsaam u dissipels die oorgelewerde gebruike van die voorgeslagte? As hulle gaan eet, was hulle nie hulle hande nie.” (; )

Jesus raak vuil om ons skoon te maak

24Hy het sy oë geknip en gesê: “Ek sien mense, iets soos bome. Ek sien hulle loop.”
25Daarna het Jesus weer sy hande op sy oë gesit. Die man het sy oë oopgemaak, en hulle was reg. Hy het alles duidelik gesien. 26Jesus het hom huis toe gestuur en gesê: “Moenie by die dorp aangaan nie.”
Jesus is nie bang om aan ons vuil te raak, en vuil te word om ons skoon te maak nie. 'n Melaatse man kom kniel toe voor Hom en sê: “Here, as U wil, kan U my gesond maak.” Toe steek Jesus sy hand uit, raak hom aan en sê: “Ek wil. Word gesond!” () Dis een van Jesus se mooiste eieskappe. Hy is bereid om vuil te word. Hy woon in ‘n vuil, arm gemeenskap Nasaret. Hy doen die werk van ‘n ambagsman, waar Hy baie gou vuil sou word. Jesus is nie te heilig, om aan ons vuil te raak nie. Inteendeel, Hy raak doelbewus aan ons vuil, om ons te heilig. Jesus lê Sy hande op die siekes: (; ; ; ) Jesus raak aan die dooie seun se draagbaar, en wek Hom uit die dood uit op. (). Hy raak aan die dooie dogtertjie: Hy vat toe die kindjie se hand en sê vir haar: “Talita, koem!” Dit beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op! ()
Jesus se bediening was uniek, gans anders, en verrassend. Hy gebruik selfs spoeg, om mense gesond te maak! Ek sien sommer, hoe iemand gril hulle kop skut en wegdraai. Tog het Jesus drie keer mense deur Sy spoeg genees! Ek kan my nie aan ‘n meer intieme, aanraking voorstel nie. Hy het hom eers eenkant toe gevat, weg van die mense af. Toe het Hy sy vingers in die man se ore gesteek en spoeg aan sy tong gesmeer. ()
.
4429. πτύω ptúō; fut. ptúsō. To spit, from the sound that is formed by the lips when one spits (; ; ; Sept.: ).
Hulle het in Betsaida aangekom, en toe bring die mense ’n blinde man na Jesus toe en vra Hom om hom aan te raak. Hy het die blinde man aan die hand gevat en hom uit die dorp uit gelei. Toe het Hy op sy oë gespoeg, sy hande daarop gesit en vir hom gevra: “Sien jy al iets?” Hy het sy oë geknip en gesê: “Ek sien mense, iets soos bome. Ek sien hulle loop.” Daarna het Jesus weer sy hande op sy oë gesit. Die man het sy oë oopgemaak, en hulle was reg. Hy het alles duidelik gesien. Jesus het hom huis toe gestuur en gesê: “Moenie by die dorp aangaan nie.” ()
Nadat Hy dit gesê het, spoeg Hy op die grond en maak met die spoeg 'n bietjie klei aan. Toe smeer Hy die klei aan die man se oë ()
3015. λεπρός leprós; fem. leprá, neut. leprón, adj. from lépos (n.f.), a scale. Leprous; subst. a leper (; ; ; ; ; ; ). In ; , "Simon the leper" means Simon who had been a leper. See Sept.: , ; ; .

Gewone werk kan ook God verheerlik

Jesus wys ons baie duidelik, dat heiligheid niks met steriele kwarantyn tipe gedrag te doen het nie. Sonde maak jou vuil. Iemand wat aan drank verslaaf is en dronk is, raak vuil! Mense se ongehoorsaamheid, en rebellie lei na varkhokke. () Jesus gaan haal ons, in ons varkhokke. Hy is nie skaam, of te hooghartig om aan ons stukkend en vuil te raak nie!

Gewone werk kan ook God verheerlik

“Die vleeswording van Jesus grondves en anker ons lewe in die wete dat 30 jaar se gewone, vakman-, plaas-, buite-die-kollig-lewe nie van minder belang is nie. Dit was hierdie opvoeding en leerproses wat Sy openbare lewe en woorde gevorm het. Die Seun van God het bykans 30 jaar daaraan bestee om die alledaagse werk van die gewone mens te doen. Daaglikse werk is dus nie van minder belang as tempeldiens en prediking nie. Elkeen het sy plek. Jesus het baie wonderwerke gedoen, maar daar het nie elke dag uitsonderlike wonderwerke plaasgevind nie en daar is nie elke dag dooies opgewek nie. Wonderwerke en tekens is belangrik, maar wat egter van wesenlike belang is, is die daaglikse roetinelewe wat die weg gebaan het vir hierdie wonderwerke!”
“Die vleeswording van Jesus grondves en anker ons lewe in die wete dat 30 jaar se gewone, vakman-, plaas-, buite-die-kollig-lewe nie van minder belang is nie. Dit was hierdie opvoeding en leerproses wat Sy openbare lewe en woorde gevorm het. Die Seun van God het bykans 30 jaar daaraan bestee om die alledaagse werk van die gewone mens te doen. Daaglikse werk is dus nie van minder belang as tempeldiens en prediking nie. Elkeen het sy plek. Jesus het baie wonderwerke gedoen, maar daar het nie elke dag uitsonderlike wonderwerke plaasgevind nie en daar is nie elke dag dooies opgewek nie. Wonderwerke en tekens is belangrik, maar wat egter van wesenlike belang is, is die daaglikse roetinelewe wat die weg gebaan het vir hierdie wonderwerke!”
The incarnation of God helps us rethink the myth that we need more. When God became flesh, every ordinary human life was validated as sacred. The fact that God became human and spent most of His life in obscurity as a carpenter in a small village called Nazareth gives us perspective. Through the incarnation, we learn that every life has dignity and significance; every ordinary life matters. The mystery of the incarnation helps us remember that an ordinary life is, in fact, a life worth living or else God would have chosen a different life, a different town, and perhaps a more “relevant” time, like right now.[4]
Ons daaglikse bestaan, het dus betekenis en waarde. Niks is verniet of onbenullig nie. Moenie die dag van klein dingetjies gering ag nie. ()
The incarnation of God helps us rethink the myth that we need more. When God became flesh, every ordinary human life was validated as sacred. The fact that God became human and spent most of His life in obscurity as a carpenter in a small village called Nazareth gives us perspective. Through the incarnation, we learn that every life has dignity and significance; every ordinary life matters. The mystery of the incarnation helps us remember that an ordinary life is, in fact, a life worth living or else God would have chosen a different life, a different town, and perhaps a more “relevant” time, like right now.[4]
Jesus het ons kom wys, dat daaglikse werk ook heilig kan wees. Want Hy was volkome mens, en tog het Hy nie gesondig nie. Ons verheerlik die Here ook deur die kwaliteit werk wat ons doen. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. () Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God. () Sien jy ’n man wat vaardig is in sy werk—hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie. ()
Ons daaglikse bestaan, het dus betekenis en waarde. Niks is verniet of onbenullig nie. Moenie die dag van klein dingetjies gering ag nie. ()
Jesus het ons kom wys, dat daaglikse werk ook heilig kan wees. Want Hy was volkome mens, en tog het Hy nie gesondig nie. Ons verheerlik die Here ook deur die kwaliteit werk wat ons doen. Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik. () Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God. () Sien jy ’n man wat vaardig is in sy werk—hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie. ()
Ons moet werk om te kan gee. Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan hê om mee te deel aan die een wat gebrek het. ()
Maar ons moet ander werk as die wêreld. Ons handewerk, en hoe ons met mense werk, moet spreek van God se Vaderhart, en Sy waardes. Toe die koningin van Skeba, die geregte op die tafel sien. Wat was anders? Die manier hoe dit voorgesit word? Verder was sy beindruk oor hoe Salomo se diensknegte gesit het, hoe hulle hulleself gehandhaaf het, en hulle klere? die voedsel van sy tafel en hoe sy dienaars sit en sy bediendes staan, en hulle klere, en sy dranke en sy trap waarmee hy opklim in die huis van die Here, was daar in haar geen gees meer nie. () Ek glo Salomo het sy diensknegte nie soos slawe behandel nie, maar menswaardig, wat hulle trots laat voel het om te dien. So behoort ons plase, pakhuise, en fabrieke ook regering na hulle asem laat snak, vir hoe ons mense bemagtig, en menswaardigheid ontwikkel.
Ons moet werk om te kan gee. Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan hê om mee te deel aan die een wat gebrek het. ()
Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
Maar ons moet ander werk as die wêreld. Ons handewerk, en hoe ons met mense werk, moet spreek van God se Vaderhart, en Sy waardes. Toe die koningin van Skeba, die geregte op die tafel sien. Wat was anders? Die manier hoe dit voorgesit word? Verder was sy beindruk oor hoe Salomo se diensknegte gesit het, hoe hulle hulleself gehandhaaf het, en hulle klere? die voedsel van sy tafel en hoe sy dienaars sit en sy bediendes staan, en hulle klere, en sy dranke en sy trap waarmee hy opklim in die huis van die Here, was daar in haar geen gees meer nie. () Ek glo Salomo het sy diensknegte nie soos slawe behandel nie, maar menswaardig, wat hulle trots laat voel het om te dien. So behoort ons plase, pakhuise, en fabrieke ook regering na hulle asem laat snak, vir hoe ons mense bemagtig, en menswaardigheid ontwikkel.
Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

DIe krag van swakheid

Hy het egter vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede spog sodat die krag van Christus voortdurend deur my kan werk. Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede ter wille van Christus, want wanneer ek swak is, juis dán is ek sterk. (, NLV)

Die krag van swakheid

Die onderstebo, agterstevoor Koninkryk van God bepaal dat wanneer ons swak is, is ons sterk. Hy het egter vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede spog sodat die krag van Christus voortdurend deur my kan werk. Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede ter wille van Christus, want wanneer ek swak is, juis dán is ek sterk. (, NLV) Dit beteken dat ons, as gelowiges juis in swakhede roem, en nie ons sterktes nie. Dis uit ons swakheid, broosheid, eerlike erkenning van ons afhanklikheid wat Sy krag juis ontsluit word in ons lewe!
Sufficient - arkéo; contracted arko, fut. arkeso. To suffice, be sufficient, satisfy, and by implication to be strong and able to assist someone (; ; , "It sufficeth us"; , "My grace is sufficient for thee"). In the mid. or pass., arkéomai or arkoúmai governing the dat., to be satisfied, content with (; ; ); followed by the prep. epí (G1909) (, "and not content therewith").
Onverdienslike genade: Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ( NLV)
Onverdienslike genade: Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ( NLV)
Broers en susters, dink maar net terug hoe julle eie situasie destyds was toe God julle geroep het. Gemeet aan menslike standaarde was daar maar min intellektueles onder julle, nie baie magtiges nie, nie baie uit vooraanstaande families nie. Nietemin het God doelbewus dit wat vir die wêreld na dwaasheid gelyk het, uitgekies om die slim mense skaam te maak en dit wat vir die wêreld na swakheid gelyk het, het Hy uitgekies om die magtiges skaam te laat kry. Inderdaad, wat vir die wêreld onaansienlik en gering lyk, ja, wat vir die wêreld glad nie ’n faktor is nie, het God uitgekies om wat vir die wêreld wel belangrik is, heeltemal af te skryf. Gevolglik het niemand enige grond om sy bors voor God uit te stoot nie. Dit is deur God alleen dat julle nou aan Christus Jesus behoort. Dit is deur Hom dat Jesus vir ons die wysheid van God geword het, die Een deur wie God ons vrygespreek en vir Homself geheilig en vrygekoop het. Soos die Skrif dit stel: “Die persoon wat graag wil spog, mag net spog oor wat die Here vir hom gedoen het.” ( NLV)
Die eerste gelowiges was nie van die slimste, invloedryke, en sterkste mense nie. Broers en susters, dink maar net terug hoe julle eie situasie destyds was toe God julle geroep het. Gemeet aan menslike standaarde was daar maar min intellektueles onder julle, nie baie magtiges nie, nie baie uit vooraanstaande families nie. Nietemin het God doelbewus dit wat vir die wêreld na dwaasheid gelyk het, uitgekies om die slim mense skaam te maak en dit wat vir die wêreld na swakheid gelyk het, het Hy uitgekies om die magtiges skaam te laat kry. Inderdaad, wat vir die wêreld onaansienlik en gering lyk, ja, wat vir die wêreld glad nie ’n faktor is nie, het God uitgekies om wat vir die wêreld wel belangrik is, heeltemal af te skryf. Gevolglik het niemand enige grond om sy bors voor God uit te stoot nie. Dit is deur God alleen dat julle nou aan Christus Jesus behoort. Dit is deur Hom dat Jesus vir ons die wysheid van God geword het, die Een deur wie God ons vrygespreek en vir Homself geheilig en vrygekoop het. Soos die Skrif dit stel: “Die persoon wat graag wil spog, mag net spog oor wat die Here vir hom gedoen het.” ( NLV)
Ons kan eenvoudig nie ons lewe bepaal nie. Ons weet nie wanneer en hoe ons gaan sterwe nie. Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd. As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde. () Daarom hou ons saggies vas aan die tydelike, omdat God ons in die Gees in ‘n ferm greep vasgeanker het, in Homself.
Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en 'n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd. As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.
Deur die eeue, sien ons oor en oor die verhale van hoe mense hulle geloof en vertroue op God stel. Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die Here van die leërskare. ()
As Jesus die Seun van die mens, dan afhanklik was van die Vader, wat laat ons dink ons kan op ons eie voortstorm? Hy wys ons die beste manier om hierdie lewe te leef: en dit is in diep afhanklikheid van God. Ons is nederig, afhanklik. Ons wil immers niks besit wat nie uit Sy hand geskenk is nie. Dit wat ons in die vlees vermag, moet ons in die vlees behou!
Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die Here van die leërskare.
· die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so. v30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het. ,
· Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hý doen, dit doen die Seun ook net so. v30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het.
Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
· uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.
· En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is.
uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat my Vader My geleer het, dit spreek Ek.
· Vader wat My gestuur het, Hy het My ’n gebod gegee wat Ek moet sê en wat Ek moet spreek.
En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is.
· Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. v24 die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het. v31 Maar dat die wêreld kan weet dat Ek die Vader liefhet en doen net soos die Vader My beveel het , ,
Vader wat My gestuur het, Hy het My ’n gebod gegee wat Ek moet sê en wat Ek moet spreek.
· die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.
, , Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. v24 die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het. v31 Maar dat die wêreld kan weet dat Ek die Vader liefhet en doen net soos die Vader My beveel het
die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.
· nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
Ons kan niks sonder Hom doen nie. Ons lewe in dieselfde afhanklikheid van die Heilige Gees, as wat Jesus in afhanklikheid van die Vader geleef het.
· sonder My kan julle niks doen nie.
ONs kan niks sonder Hom doen nie.
· En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.
· Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
sonder My kan julle niks doen nie.
· die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.
En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.
· Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet;
Dit is wesenlik belangrik, om die onderskeid te maak tussen selfgerigte, eie-ek tipe gedrewe gedrag, teenoor in afhanklikheid van God my talente te gebruik tot eer van Sy naam. Die idee ‘God help die mense wat hulle-self help’ is gegrondves in die einste rebellie van die oorspronklik mens Adam en Eva se rebellie. Die ryk jong man, het alles in sy eie vermoë gedoen om die wet te handhaaf om die ewige lewe te beërwe. Tog toe die Here hom vra, om alles te verkoop en vir die armes te gee, toe kon Hy nie. Die motief agter al die harde werk, was selfverryking. Toe Jesus daarna vir die dissipels sê “dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan” het hulle na mekaar gekyk en besef maar dan gaan niemand dit maak nie! Dis is reg! Niemand kan die koninkryk deur werke in besit neem nie. Inteendeel geen vlees kan die koninkryk beërwe nie. Die koninkryk is ‘n geskenk, wat nederig ontvang word! Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik. ()
Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
Dan wanneer ons tot die einde van onsself gekom het. Dit is dan wanneer God deur Sy genade, redding en Sy goddelike vermoë in ons bewerk. Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. ()
die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.
Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet
[1] From Tablet to Table: Where Community Is Found and Identity Is Formed by Amazon.com Learn more: https://www.amazon.com/dp/1612915817/ref=cm_sw_em_r_mt_dp_U_PHIvDb448DY0X

26Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.”

Related Media
See more
Related Sermons
See more