Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.11UNLIKELY
Fear
0.1UNLIKELY
Joy
0.11UNLIKELY
Sadness
0.66LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.12UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Die vleeswording of menswording van Jesus Christus die Seun van God, is naas Sy kruisdood die grootste bewys van God se liefde aan die mensdom.
Die feit dat Jesus fisies, histories geleef het, grondves Sy leerstellings nie net as hoë geestelike ideale nie, maar praktiese uitvoerbare beste praktyk vir die lewe.
Hy het nie net vir ons gesê hoe om te leef nie, Hy het ook vir ons gewys hoe om te leef.

Die
Ons geloof is nie net in ‘n argetipe, filosofiese, geestelike Jesus nie.
Hy het bene, vlees, vel en spiere gehad.
Hy het al die beperkinge van ‘n stoflike liggaam aangeneem.
Hy moes slaap (), hy het moeg geword (), hy het gebloei (), was honger ().
Hy het gegroei, en groot geword.
(; ).
At the table we don’t just feed people; we build relationships— stories and memories.
Hy toon emosies:
Jesus is in diere se eetkrip gebore.
Woede: ; ; ; ; ; , ; ; .
Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, en hulle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’
Maar God tree met wysheid op, en sy werke bewys dit ().
Daarna het Jesus huis toe gegaan.
'n Menigte mense het weer saamgedrom, sodat daar selfs nie geleentheid was om 'n stukkie te eet nie.
(, ;
Beangs: Doodsangs:
Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie.”
Liefde: ;
Medelye: ; ; ;
Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.”
Skaamheid:
Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?”
Dat die God deur wie alles in stand gekom het, homself so beperk, is ‘n ware daad van liefde.
Hy het geen voordeel hieruit getrek nie.
Dit was 100% net vir ons!
Maar Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.
().
“en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is —” () “Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;” ()
Op 'n sabbatdag toe Jesus na die huis van 'n vooraanstaande Fariseër toe gegaan het om daar te eet, het hulle Hom fyn dopgehou.
Reg voor Hom was daar 'n man wat aan water gely het.
Jesus praat toe met die wetgeleerdes en Fariseërs en vra: “Mag 'n mens iemand op die sabbatdag gesond maak of nie?”
Sy vleeswording, anker ons geloof, deurdat ons kan sien dit is moontlik om die beeld van God na te streef.
()
Maar hulle het stilgebly.
Toe trek Jesus die sieke nader, maak hom gesond en laat hom gaan.
Daarna sê Hy vir hulle: “Sê nou 'n seun of 'n bees van een van julle val in 'n put, sal hy hom nie dadelik uithaal nie, al is dit op 'n sabbatdag?”
Hulle kon daar niks op antwoord nie.
().
“Maar kyk, die hand van die man wat My verraai, is saam met Myne hier op die tafel.
().
Jesus eet en kuier saam met mense
At the table we don’t just feed people; we build relationships— stories and memories.
Toe hulle aan land kom, sien hulle 'n vuur brand en 'n stuk vis daarop lê.
Daar was brood ook.
Jesus sê toe vir hulle: “Bring van die vis wat julle nou net gevang het.” ().
Jesus is in diere se eetkrip gebore.
(, , ) ‘n groot deel van Jesus se bediening gebeur om die tafel.
Die woord ‘hospitable’ kom van die kern woord ‘hospital’ en die woord ‘restaurant’ kom van die kern woord ‘restore’.
Gasvryheid was kern tot die kultuur van daardie tyd, om gaste te bedien, en soort van uit-te-hang.
Hoe groter jou aansien in die gemeenskap, hoe groter moes jou gasvryheid wees.
Daar was ook ruim tyd gegee vir die maaltyd.
Mense ontspan as hulle eet.
Sian Leonard Sweet se boek ‘from tablet to table” vir meer inligting.
[1]
Hy het ook vir die gasheer gesê: “As jy in die middag of in die aand 'n maaltyd gee, moet dan nie jou vriende of broers of familie of ryk bure uitnooi sodat hulle jou waarskynlik ook weer uitnooi en jou op dié manier vergoed nie.
Nee, as jy 'n feesmaal gee, nooi dan armes, kreupeles, verlamdes en blindes.
Jy kan jou gelukkig ag dat hulle niks het om jou mee te vergoed nie, want God sal jou vergoed by die opstanding van dié wat reg gedoen het.
;
Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, en hulle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’
Maar God tree met wysheid op, en sy werke bewys dit ().
Jesus het by hom in sy huis gaan eet, en baie tollenaars en sondaars het saam met Jesus en sy dissipels kom eet.
Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?”
Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is.
Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.’
Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”
Eerste wonderwerk, bruilof fees.
Tog het Jesus nie ‘n obsessie met kos gehad nie.
Daar was tye wat werk en bediening voor kos gekom het.
Daarna het Jesus huis toe gegaan.
'n Menigte mense het weer saamgedrom, sodat daar selfs nie geleentheid was om 'n stukkie te eet nie.
(, ; Intussen het sy dissipels by Hom aangedring: “Rabbi, eet tog 'n stukkie.”
Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.”
Die dissipels sê toe vir mekaar: “Sou iemand dalk vir Hom iets te ete gebring het?” Maar Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.
().
Voed die 5000 en dan die 4000 daarna ‘n lang preek, om sy liggaam te eet.
Mense kan heeltemal hulle fokus verloor en net aan kos dink.
Jesus fokus op mense, en sien kos as die middel om by ‘n persoon se hart te kom.
Daarom, my broers, as julle saamkom om die nagmaal te vier, wag vir mekaar.
As een van julle honger is, moet hy liewer by die huis eet, sodat julle nie 'n oordeel oor julle bring as julle bymekaarkom nie.
()
Jesus het die tafel gebruik om meer direk die mense om Hom te dissipel.
Die meer gewigtige sake is om die tafel gehanteer.
Op 'n sabbatdag toe Jesus na die huis van 'n vooraanstaande Fariseër toe gegaan het om daar te eet, het hulle Hom fyn dopgehou.
Reg voor Hom was daar 'n man wat aan water gely het.
Jesus praat toe met die wetgeleerdes en Fariseërs en vra: “Mag 'n mens iemand op die sabbatdag gesond maak of nie?” Maar hulle het stilgebly.
Toe trek Jesus die sieke nader, maak hom gesond en laat hom gaan.
Daarna sê Hy vir hulle: “Sê nou 'n seun of 'n bees van een van julle val in 'n put, sal hy hom nie dadelik uithaal nie, al is dit op 'n sabbatdag?”
Hulle kon daar niks op antwoord nie.
().
Hoekom verontagsaam u dissipels die oorgelewerde gebruike van die voorgeslagte?
As hulle gaan eet, was hulle nie hulle hande nie.” ;
Eet by die fariseers ; ;
Jesus se tafel was inklusief.
Hy het geweet Judas gaan Hom verraai, en nogtans saam geëet.
“Maar kyk, die hand van die man wat My verraai, is saam met Myne hier op die tafel.
().
Een van die mooiste verhale van Jesus se mens-menswees.
Is toe Hy vir Sy dissipels kos maak.
Is dit nie presies hoe ons ook vir ons vriende wys ons geniet hulle samesyn nie?
Toe hulle aan land kom, sien hulle 'n vuur brand en 'n stuk vis daarop lê.
Daar was brood ook.
Jesus sê toe vir hulle: “Bring van die vis wat julle nou net gevang het.” ().
Jesus se dissipelskap en evangelisasie metodes was, om in ‘n huisnte gaan en van die mense se gasvryheid te gebruik.
Die Bruilffees. the parable of the wedding feast.
Jesus sien die tafel as ‘n manier om mense te bedien, en uit te reik na jou naaste.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9