Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.13UNLIKELY
Joy
0.18UNLIKELY
Sadness
0.64LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.05UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.44UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.12UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Lukas 17:28–33 (Die Boodskap)
28“Nog ’n voorbeeld: julle onthou mos nog vir Lot.
In sy tyd het dit presies net so gegaan.
Die mense het normaalweg met hulle lewens aangegaan.
Hulle het besigheid gedoen, partytjies gehou, hulle lande bewerk en huise gebou.
29Toe gee Lot uit Sodom pad.
Vuur en swael het op Sodom begin neerreën.
Almal was dood.
30Dit sal presies net so gaan wanneer die Seun van die mens terugkom.
31Dan sal daar nie vir mense tyd wees om te vlug nie.
As jy op jou stoep sit, moenie eers gou in jou huis ingaan om iets te vat nie.
Dit gaan in elk geval nie help nie.
En as jy buite op die lande werk, moenie eers teruggaan huis toe om skoon klere te gaan aantrek nie.
Moet ook nie al jou kosbare besittings gaan haal nie.
Nee, gee pad! 32Onthou wat met Lot se vrou gebeur het.
Toe sy teruggekyk het na haar stad daardie dag toe God dit vernietig het, het sy op die plek in ’n soutpilaar verander.

33“Op daardie dag wanneer die Seun kom, sal dit te laat wees om gou met God te probeer vrede maak.
Sorg dat julle lewe nou al in orde is.
As julle God nou al dien, sal julle op daardie dag gered word.
Maar as julle nou niks met Hom te doen wil hê nie, sal julle op daardie dag veroordeel word.

1. SY WAS ‘N BEVOOREGTE VROU.
a. Sy Het Saam Met Abram Beweeg.
(Die Lewende Bybel)
1 Toe se die Here vir Abram: “Jy moet nou uit jou land uit weggaan—weg van jou familie en jou ouerhuis af.
Ek sal jou wys na watter land toe jy moet trek.
2 Ek sal jou seën sodat jou nageslag ’n groot volk sal word.
Ek sal jou naam so bekend maak dat jy vir ander mense ’n seën sal wees.
3 As iemand aan jou goed doen, sal Ek aan hom ook goed doen.
Maar as iemand jou kwaad aandoen, sal Ek hom ook kwaad aandoen.
Al die volke van die aarde sal jou naam gebruik as hulle vir hulleself iets goeds toewens.”
i. Sy kon sy godsdiens en getrouheid beleef.
ii.
Sy offers en gawes sien.
b.
Haar Man Was Regverdig.
(Die Lewende Bybel)
7 Maar Lot, wat ’n goeie man was, het Hy gered.
Lot was geskok oor die onsedelikheid van daardie mense wat hulle deur geen wet wou laat bind nie.
8 Dit was vir hom, wat ’n eerbare mens was, ’n pyniging van die siel om tussen hulle te woon, en elke dag te sien en te hoor hoe sondig hulle lewe is.
c.
Ons Leef In ‘N Godsdiens Deurdrenkte Wêreld.
d.
Godsdiens Bevoorregting Red Niemand Nie
i. Gehasi verbeur alles.
(Die Lewende Bybel)
25 en gaan weer na Elisa toe.
Elisa vra: “Waar kom jy nou vandaan, Gehasi?” “Ek was nêrens nie, Meneer,” antwoord Gehasi.
26 Toe vra Elisa vir hom: “Dink jy ek kon dit nie alles sien asof ek self daar was nie? Ek het gesien hoe Naaman van sy koets afklim om met jou te praat.
Noudat jy die geld in die hande gekry het, dink jy seker dit is nou jou kans om vir jou grond en vee en slawe te koop?
27 Maar jy gaan nou Naaman se siekte kry, en jou nageslag sal nooit weer van die melaatsheid ontslae raak nie.”
Toe Gehasi by Elisa se deur uitstap, het hy reeds die siekte gehad—daar was ’n spierwit uitslag oor sy hele lyf
ii.
Demas verloor alles
(Die Lewende Bybel)
10 Demas is van my af weg want hy het te lief geword vir die wêreld.
Hy het Tessalonika toe gegaan.
Kresens is Galasië toe en Titus na Dalmasië toe.
iii.
Judas Iskariot
(Die Lewende Bybel)
16 “Broers,” het hy gesê, “die Heilige Gees het vir Dawid gelei om in die Skrif sekere dinge oor Judas te voorspel, en daardie dinge moes net so gebeur.
Want dit was Judas wat vir daardie bende gaan wys het waar Jesus was sodat hulle Hom kon arresteer.
17 En tog, Judas was een van ons groep en hy het ook ’n aandeel gehad in die werk waarvoor ons aangestel is.”
18 Die betaling wat hy vir sy misdaad gekry het, het hy gebruik om ’n stuk grond te koop.
Daar het hy hom dood geval sodat hy oopgebars en al sy ingewande uitgekom het.
19 Die hele Jerusalem het daarvan gehoor en hulle het die stuk grond die naam Akeldama gegee wat beteken “Bloedgrond” .
20 Petrus verduidelik toe verder: “In die boek Psalms in die Skrif staan daar: ‘Laat sy huis leeg wees en laat niemand daarin woon nie.’
Daar staan ook: ‘Laat sy werk aan iemand anders gegee word.’
iv.
VANDAG IS BAIE DIESELFDE
(AFRIKAAN)
8Hierdie dinge sal oor en oor gebeur.
Dit is egter niks in vergelyking met wat gaan kom nie.
Hierdie dinge moet julle maar net waarsku om gereed te wees vir wat voorlê.
Julle gaan baie swaarkry net omdat julle Christene is.
9Die ongelowiges gaan julle haat met ’n vurige haat.
Hulle gaan lekkerkry om te sien hoe julle ter wille van My gemartel en selfs doodgemaak word.
10Dit sal ook al hoe meer uit die mode raak om kerk toe te gaan en ’n Christen te wees.
Wat egter hoog in die mode sal wees, is om mekaar om elke hoek en draai te bedrieg en niks vir mekaar oor te hê nie.
11Daar sal ook baie mense kom wat hoog en laag sal sweer dat hulle boodskappers van God is.
Hulle is natuurlik skaamtelose bedrieërs.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9