Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.17UNLIKELY
Joy
0.16UNLIKELY
Sadness
0.63LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.1UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.11UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Jeremia 17:5-13
Senior Burger ete 12 November 2019
Vertroue op die mens teenoor vertroue op God.
Konteks: Politieke hulp van ander volke gesoek.
Jesaja 31:3 (‘n paar 100 vroeër)
Die Egiptenaars is mense, hulle is nie gode nie, en hulle perde is maar net perde, nie bonatuurlike wesens nie.
As die Here sy hand uitsteek, val die helper én die een wat gehelp word en gaan hulle saam onder.
Moenie vertroue in mense plaas nie.
Dit lei tot ontnugtering.
Een rede om nie op die mens te vertrou nie:
Die hart is bedrieglik
Die mensdom kan ‘n moeder Teresa, Billy Graham op lewer, maar ter selfder tyd ook ‘n Hitler en Stalin.
Net God weet wat in die mens se hart aangaan.
Dit wat op ‘n oneerlike wyse bekom is, gaan gou verlore.
God is die enigste hoop
God is tussen sy mense (tempel)
Om sonder God te wees is om geestelik te sterf.
Ons kies - God
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9