Mt 5 - Paul Grobler

Sing:
Sb 33 vers 1 & 3
Gebed:
Lees:
Matt: 5:17-20
Lees vir verdere beligting:
Matt 5:43-48
Matt 23:1-7, 23-28
Lukas 18:9-14
Teksvers
Matteus 5:20
“Ek sê vir julle: As julle getrouheid aan die wet nie meer inhou as dié van die skrifgeleerdes en die Fariseërs nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemel ingaan nie.”
Tema:
Christus verwag meer as ’n koue doen van die wet
! Inleiding:
Fariseër gesien?
preek oor Wet
Wet
10 gebooie
Skrif
Jesus (bergrede)
Paulus en ander apostels (praktiese riglyne)
Elke Sondag
Vers 17 (ongeldig à vervul)
Saligheid deur geloof
Dank
Wet nie verval!
Vers 19 (wet gehoorsaam à hoog)
Aanbidding op sondae
leer sonde ken
lewe à dankbaarheid
Jesus maak nie maklik nie
verlossing maklik
ten volle betaal
vloek
volbring
Matt 5:48 (Volmaak)
Wet is vervul in Christus
Maar vers 19 (ongeldig maak)
Nie saligheid MAAR Heiligheid
HG
Teksvers
Tema:
Christus verwag van ons meer as ’n koue doen van die wet
MEER AS
Fariseërs en Skrifgeleerdes
Wet
Skrifgeleerdes (beroep)
Fariseërs (sekte)
voorbeeldige mense!
Gebed
vas 2 keer
brei wet uit
mense sou kon dink...
MAAR Jesus sê;
Julle gehoorsaamheid moet meer wees!
Meer as?
fout
teksvers
beginsel
toepassing
vers 48 à rede (volmaak)
Tiendes
Gebed
kruisement, anus, koljander
veroordeel deur JC
Kom ons ontleed dit en toets onsself daaraan
1. meer as Uiterlik
uiterlik en streng formeel
nie uit hart
lukas 16:15
“julle is die wat julle voor die mense goed voordoen, maar God ken julle harte.”
Dissipels hande was
teregwys
skynheilig?
witgeverfde grafte
kerkganger
alleen
toets hart
skaam?
innerlike gees à heilig
· Romeine 12:2 – laat die Gees jou verander deur jou denke (gedagtes) te vernuwe. Jy moet nuut en heilig dink!
· Ef 4:23 – Julle gees en gedagtes moet nuut word
· Filippense 4:8 Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is--watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees--daarop moet julle julle gedagtes rig.
heilig
UIT DIE HART
2. meer as Seremonies
seremonies
beginsel van die wet
voorbeelde
kerk trou
Doop
Geloofsbelydenis
Sondag 1 keer kerk
UIT ‘n PERSOONlike verhouding met Christus
3. Meer as Mensgemaakte reëls
eie reëls
Mat 15:4-6
Hulle sê as ek die hulp wat ek aan my ouers in hulle
ouderdom moet gee as ‘n offergawe aan die Here gee,
hoef ek nie meer my plig teenoor my ouers na te kom nie!
Tradisies
bo beginsels vd liefdesgebod
Ons doen!
Reg praat van iets verkeerd
Aborsie
TV- geweld & vloek
Skool
donasie
teologie studeer
Leuens
met die regte motivering
4. meer as Vergelyking
Fariseërs bid
nie soos ander
nie....nie
EF 5:10: “Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is.”
Voor ons gedoen
AMEN
Moed om te doen
bid, sing, armes, evangeliseer, gee
Solank ons nie...
veilig en heilig
Aanneemlik vir die Here
5. Meer as Eie eer soek
eer vir homself
bid op straathoeke
koeratopskrifte
Meer
Om die eer van God
jou naam
· Verheerlik God met julle liggame (I Kor 6:20).
· Wees heilig want Ek is heilig (I Pt 1:16)
· Meer gehoorsaam aan God as aan die mense (Hand).
· Ensovoorts!
tot eer van God
pad van heiligmaking
nie volmaak
HG
nuwe mens
christus
SLOT
Fariseërs gesien?
ons?
jou doen
1. Uit die hart
2. Uit ’n persoonlike verhouding met Christus
3. Met die regte motivering
4. aanneemlik vir die Here en
5. tot eer van God.
hoor die wet
leer
stel voor God
luister
nie wetties
liefde
getuig
Hallo Ilse
Die teksgedeelte is Mt 5: 17 – 20. Die teksvers is vers 20. Die konsep: Ons getrouheid aan die wet moet meer inhou as die van die Fariseers & Skrifgeleerdes. Jesus het gekom om ons te verduidelik wat die wet se ware betekenis is. BELANGRIK: Ons is getrou aan die wet, nie om saligheid (redding) te verdien nie, maar om te leer hoe om heilig voor God te leef. Dan kontrasteer ek die verkeerde opvatting (Skrifgeleerdes & Fariseers) teenoor hoe dit moet wees in 5 punte:
1. Hulle hou die wet uiterlik, maar vir ons kom dit uit die hart uit omdat ons in ‘n herstelde verhouding met God is deur Jesus Christus.
2. Die Fariseers het van aan die seremonies gehou, sonder om te verstaan dat die seremonies ‘n teken is van die innerlike verhouding met God.
3. Hulle het die wette vervang met eie reëls, maar ons doen dit met die regte motivering – op God se manier. Ons omseil nie die essensie van die wette deur tradisies nie.
4. Hulle meet hulleself aan die wet deur hulle te vergelyk met ander (sondaar) mense. Ons wil aanneembaar by die HERE wees, nie by mense nie.
5. Hulle het die eer op hulleself laat val met hulle wetsonderhouding, maar ons laat die eer op God val!
Ek dink nie jy sal alles kan inkry nie, vat maar een of twee aspekte en brei daarop uit. Die hoofsaak is – die Here se wet is vir ons belangrik, maar ons doen nie net soos ons goeddink nie, maar soos die Here wil.
Laat weet maar as jy nie regkom nie.
Groete
Braam